Kaap manne

Post Reply
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Kaap manne

Post by jean 7mm »

Is die weer so erg soos hulle se


Sent from my SM-J320FN using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kaap manne

Post by Arnold »

Nie hier by my nie. Dit reen lekker en die wind waai maar geen rede dat die skole moes toe wees nie.

As die storms kom maak ons sop, pannekoek en steek die vuur aan om n rib te braai. Natuurlik moet ons ietsie drink ook as ons dors is :)

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170607/56474d381d96fc1948ef168cf966c8f4.jpg
Last edited by Arnold on Wed Jun 07, 2017 8:06 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Kaap manne

Post by Heinz Petersen »

Dit val nou hard hier in Kuilsrivier. Donderweer en blits. Die wind pomp nou
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Re: Kaap manne

Post by jean 7mm »

Dit lyk leke hoop julle kry baie reen

Sent from my SM-J320FN using Tapatalk
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Kaap manne

Post by Sean3006 »

Soos Arnold se... Dan kuier ons lekker...
Hoop maar dat die reen lekker val vanaand nog.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kaap manne

Post by Arnold »

jean 7mm wrote:Dit lyk leke hoop julle kry baie reen

Sent from my SM-J320FN using Tapatalk
Ek hoop ook so maar nog 3 sulke dae en ek sal nog wyn moet gaan koop :)
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Re: Kaap manne

Post by jean 7mm »

En die ooms van die paarl lewe hulle nog

Sent from my SM-J320FN using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Kaap manne

Post by joe rocket »

Ons hier in die Paarl maar min van die storm gehad. Paar akker bome omgewaai dis al. Seepunt, Houtbaai en die Strand is die ergste getref. Ek bel vanoggend vir Ruaan toe die wind so pomp en vra of ons nie mekaar op die 1000m merk op die baan gaan kry nie. :laugh:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Kaap manne

Post by Francoisv »

Die wind het paar keer lelik gepomp.


Francois Vogel
Francois Vogel
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Kaap manne

Post by Jurgen Visser »

ons is maar in 'n veilige gebied hier in kuils rivier en brackenfell as die storms so woed , dit is in Kaapstad self en die strand wat dit baie erg is , selfs in Gaansbaai het hulle erg deurgeloop , hier by ons is wel paar bome omgewaai , maar niks ernstig nie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Kaap manne

Post by Springkudu »

Soos Arnold sê, geen rede dat skole moes toe gewees het. My 5 000 L tenk sal vanaand al oorloop, het vol gereen in dag (24 uur) se tyd, so hy het darem mooi geval, Brackenfell.


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Kaap manne

Post by Jurgen Visser »

Springkudu wrote:Soos Arnold sê, geen rede dat skole moes toe gewees het. My 5 000 L tenk sal vanaand al oorloop, het vol gereen in dag (24 uur) se tyd, so hy het darem mooi geval, Brackenfell.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Die skole is maar gesluit gewees vir die kaapse vlaktes wat die ergste getref was , daai kinders moet skool toe loop of aakligge taxis vat , was maar oorheersend vir hulle gewees
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kaap manne

Post by Arnold »

Ja maar hulle ouers moes steeds werk so hulle sou veiliger by die skool gewees het.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Kaap manne

Post by Philip_R »

Hier in Worcester het die wind self n paar dinge stukkend gewaai en dit het sommer lekker hard gereen. Van gisteraand af reen dit net n lekker kaapse reen met ligte wind. Die storm het darem lekker sneeu ook gebring. Al die berge om die dorp het sneeu op tot laag op die berge.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170608/b44b8c675b039d6d613f22d6d2f02ba3.jpg


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Kaap manne

Post by Gawie(13mm) »

'n Ysbeer het nou net twee pikkewyne hier by my verby gejaag. ;)
Sulke tye wens ek, ek was minder dun. Dit is bibber koud. 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Kaap manne

Post by Blesbok »

Hier in Bredasdorp het dit lekker gereën en die wind was ook onplesierig
;D SMLE and shoot ;D
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Kaap manne

Post by Diesel Dog »

Op Vredenburg het die "Swart Noord" gegee en gevat.Op die ligte gronde is die graan wat al uit was gelyk met die grond afgewaai en die wat in die rooi grond nog lê en wag het 15 mm reën gekry.

DD
Noorde
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm

Re: Kaap manne

Post by Noorde »

Môre manne

Moet sê ons het mooi reën gekry die afdelope naweek. Ek het 19mm gemeet. So baie minder wind as met die stormpie vroeer die maand maar gelukkig lekker baie water. Dankbaar en bid vir nog.

Groete
Post Reply