Dit het betrekking op n voltydse boer wat nie toegewyde status het of wil hê nie. Ek weet dis net vir 2 jaar geldig. Het enige iemand al so iets probeer? Enige raad oor motivering of het iemand n voorbeeld van so n motivering?
Enige raad sal help
Groetnis
Jaco
Restricted firearm for self defence?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Restricted firearm for self defence?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Restricted firearm for self defence?
Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.
Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Restricted firearm for self defence?
Dankie Plaashaas, die endorsement vanaf polisiestasie bevelvoerder is dit n algemene ding of amptelike brief?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Restricted firearm for self defence?
So in other words license it under a false motivation?Plaashaas wrote:Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.
Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Restricted firearm for self defence?
No why?Ranger wrote:So in other words license it under a false motivation?Plaashaas wrote:Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.
Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
Motivate it for dedicated Sport shooting (S16 like I said) and use it for Self defense if needed.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Restricted firearm for self defence?
Hy kan met sy SB gaan gesels en vra vir `n brief ter ondersteuning van sy aansoek.Jake1 wrote:Dankie Plaashaas, die endorsement vanaf polisiestasie bevelvoerder is dit n algemene ding of amptelike brief?
Net iets soos:
I ..... Station Commander at ...... support Mr ...... application for .....
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Restricted firearm for self defence?
ja dis na aanleiding hiervan Gideon
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."