Lisensie

Post Reply
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Lisensie

Post by jacques85 »

More Almal

Ek het die 14de Februarie my lisensie aansoek ingedien vir my Howa 6.5 Creedmoor. Hy is al begin April ontvang daar bo en hulle vir my gese hulle is besig met hom. Hulle het gese dit vat 2xweke.

Ek het nog nie so lank gewag vir my vorige lisensies ooit nie. Elke keer as ek hulle bel se hulle net hulle is besig met hom. Is daar enige manier dat ek die proses kan verspoedig?

Groete
Jacques
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
Quinna
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm

Re: Lisensie

Post by Quinna »

Jacques85 ek sal ook will weet ek het in laas jaar Augustus her aansoek gedoen vir my 9mm lis wag nou nog. Hy sit by consideration van af September
dis belaglik.
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Post Reply