Hallo
Vandag na 'n DM4 .223 gekyk, lyk heel netjies.
Nou wonder ek net as DM besluit om deure te sluit waar gn jy onderdele kry?? Alle SA wapen vervaardigers vou die een of ander tyd?
Sent from my iPhone using Tapatalk
DM4
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
DM4
DM4 word van meestal ingevoerde AR parte vir uppers en lowers (Aero Precision Usa ens.) en plaaslike lope aanmekaar gesit soos ek verstaan. Die nice ding van AR 15 variante wat op spec gebou is dat die parte op mekaar pas. Daarom die groot "aftermarket" besigheid en die beskikbaar heid van parte, toebhore ens.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: DM4
Gaan die parte pas, die DM 4 het dan nie 'n forward assist nie?
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: DM4
All you can't do then is fit a forward assist. There are other brands without FA's as well.NicovanderMerwe wrote:Gaan die parte pas, die DM 4 het dan nie 'n forward assist nie?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: DM4
JJV wrote:Hallo
Vandag na 'n DM4 .223 gekyk, lyk heel netjies.
Nou wonder ek net as DM besluit om deure te sluit waar gn jy onderdele kry?? Alle SA wapen vervaardigers vou die een of ander tyd?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kyk gerus na die ADC AR15... goed geprys en het het die Forward Assist. Ek het een by Frontier Wapens gekoop laas jaar. Baie goeie en stewe platform.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: DM4
Die Forward Assist is slegs vir AR's wat in "battlefield conditions" gebruik word waar BAIE stof en swak ammo n faktor is. Ek het paar duisend deur my AR en het nog nooit die forward assist nodig gehad nie al het hom al baie vuil geskiet.
AR's is soos lego, jy bou wat jy wil.
AR's is soos lego, jy bou wat jy wil.
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: DM4
Plaashaas jy is reg, ek moet ook sê dat ek nog nooit my F.A al gebruik het nie.Plaashaas wrote:Die Forward Assist is slegs vir AR's wat in "battlefield conditions" gebruik word waar BAIE stof en swak ammo n faktor is. Ek het paar duisend deur my AR en het nog nooit die forward assist nodig gehad nie al het hom al baie vuil geskiet.
AR's is soos lego, jy bou wat jy wil.
Sent from my iPhone using Tapatalk

