Hallo Almal,
EK het my beroepsjagter kursus voltooi nou in Limpopo, nou is ek maar opsoek na 'n bietjie werk om ondervinding op te tel.
My vraag is, is daar voordele om aan te sluit by PHASA? sal iemand dit aanbeveel?
Baie Dankie
PHASA
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
PHASA
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: PHASA
Rooster, hierdie is my siening oor PHASA die organisasie is 'n Jack Russel sonder tande. Hulle blaf maak geraas spring op en af maar kom nie reg met enige iets nie.
Daar is lede wat baie goed verkeerd gedoen het maar nogsteeds lede is. Internasionale jagters wat hulle kontak oor lede en nie lede probleme word gesleep of net weggewys veral as die PH outfitter nie lid is nie. Hulle is heeltemaal gekant teen geteelde leeu jag. Ek kan seker nog bysit maar ek dink dit is genoeg.
As nuwe PH en PHASA lid het jy die voordeel om op hulle sisteem te adverteer as freelance ph vir werk.
Maar ondervinding te kry is nie maklik nie want daar is duisende ander wat ook werk soek. Gaan kyk of jy in Zim, Moz of Tanzania kan inkom as kamp hulp of iets jy gaan nie baie pay kry nie maar dit gaan baie tel vir ondervinding en om jou gevaarlike wild lisensie te kry. Kyk ook na plekke wat jag videos neem saam met die kliente en as jy kamera kan hanteer ander manier om ondervinding te kry.
Dit is nie maklike game en bedryf nie en bitter min mense word ryk in die bedryf. Maar as jou hart in is en dit is jou doel gaan daarvoor.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: PHASA
As jy dit voltyds doen het dit meriete.
As jy, soos ek 30 dae n jaar jag met kliënte en n ander voltydse job het dink ek nie die jaargeld maak sin nie.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44