Lisensies
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
Ek het ook n nuwe aansoek ingedien op die 24ste Januarie 2017, ontvang by Cfr die 27ste Feb 2017, vanmiddag weer gebel, hulle se in process. So moet seker maar geduldig sit en wag! Aansoek is ingedien in Tzaneen Limpopo Provinsie
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Raait kerels, my 204 Ruger se liksens is gister goedgekeer!!! Maar my 38Spec is vir die 3de keer vor selfverdediging afgekeer!!
Die liksense het die 13de Feb by CFR aangekom en was gister afgehandel. So ek dink dis heel oraait!
Die liksense het die 13de Feb by CFR aangekom en was gister afgehandel. So ek dink dis heel oraait!
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
Gister (07/03/17) my lisensie vir my Glock 19 ingehandig by Garsfontein polisiestasie. Vandag 'n SMS gekry hy kry aandag by DFO.
Kom ons hoop hy loop mooi
Kom ons hoop hy loop mooi
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Dink jy nie dit is omdat jy n Glock moet kry nie?Armand Steenkamp wrote:Raait kerels, my 204 Ruger se liksens is gister goedgekeer!!! Maar my 38Spec is vir die 3de keer vor selfverdediging afgekeer!!
Die liksense het die 13de Feb by CFR aangekom en was gister afgehandel. So ek dink dis heel oraait!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Hahaha is moontlik dalk n teken ja!
Groetnis
Groetnis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
13 Maart 2017, "Still in process" by CFR. Ingegee by DFO 9 Jan 2017.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
223 Bolt action
24/10/2016 - applied
26/10/2016 - captured by DFO
17/11/2016 - received at CFR
8/3/2017 - consideration
24/10/2016 - applied
26/10/2016 - captured by DFO
17/11/2016 - received at CFR
8/3/2017 - consideration
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Die selfde met my gebeur, verkoop my Firestar selfverdediging, koop 'n S&W M&P9 motiveer dit vir selfverdediging, word 4 keer afgekeer, doen toe artikel 16 aansoek, eerste keer reg.Armand Steenkamp wrote:Raait kerels, my 204 Ruger se liksens is gister goedgekeer!!! Maar my 38Spec is vir die 3de keer vor selfverdediging afgekeer!!
Die liksense het die 13de Feb by CFR aangekom en was gister afgehandel. So ek dink dis heel oraait!
And as thy days, so shall thy strength be
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Lisensies
Mense ek soek bietjie advies. Ek het my 300 WM biltongjag lisensie aansoek in September verlede jaar ingegee. Kluis inspeksie is gedoen. Na presies 89 werksdae is ek per SMS laat weet dat my aanoek nie goedgekeur is nie en dat ek n amptelike skrywe van SAPS sal ontvang vir die rede vir die afkeur. 'n Maand later en die brief is steeds nie by my nie. Intussen wil ek natuurlik so gou moontlik weer n aansoek inkry maar is nie seker wat ek moet verander of versterk nie. Kan mens iemand bel om te hoor waarom die aansoek afgekeur is?
Hierdie is vir n eerste geweer. (Ek het jare terug n .22 gehad maar die is lank terug al verder in die familie af).
Wat is julle raad? Doen ek nou weer aansoek maar die keer met nog meer redes waarom ek die geweer wil he, meer briewe van plase - en sluit miskien by Kaap Jag / SA Jag aan? Of wag ek vir die brief en kyk dan wat mens wil verander. Sal darem baie lekker wees as ek die jaar nog met die roer kon gaan biltong soek.... Wat kan ek van my kant doen om te bewys ek is n verantwoordelike persoon en my saak versterk in my aansoek.
Dankie vir julle raad vooraf!
Groete,
Cornelis
Hierdie is vir n eerste geweer. (Ek het jare terug n .22 gehad maar die is lank terug al verder in die familie af).
Wat is julle raad? Doen ek nou weer aansoek maar die keer met nog meer redes waarom ek die geweer wil he, meer briewe van plase - en sluit miskien by Kaap Jag / SA Jag aan? Of wag ek vir die brief en kyk dan wat mens wil verander. Sal darem baie lekker wees as ek die jaar nog met die roer kon gaan biltong soek.... Wat kan ek van my kant doen om te bewys ek is n verantwoordelike persoon en my saak versterk in my aansoek.
Dankie vir julle raad vooraf!
Groete,
Cornelis
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lisensies
Dien nuwe aansoek in met Meer motivering. Daai brief wat hulle so plegtig belowe gaan nie by jou aankom nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
honda2, jou DFO kan vir jou n brief van die stelsel af print met die redes..
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Ek het 'n geweer gekry wat in dieselfde kaliber is as wat ek reeds het. Hoe maklik/moeilik is dit om dit goedgekeur te kry. Ek het toegewyde jagter status, maar nie vir sport skut nie. Die van julle wat twee gewere in dieselfde kaliber het, hoe het julle dit gekry?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
15/3/2017 - approvedArnold wrote:223 Bolt action
24/10/2016 - applied
26/10/2016 - captured by DFO
17/11/2016 - received at CFR
8/3/2017 - consideration

-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Lisensies
Dankie Joe en Armand - ek sal julle raad volg en laat weet wat gebeur.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
More julle, help bietjie uit.. Ek het n nuwe aansoek ingegee die 24ste Jan, toe het hy op die 27ste Feb by CFR aangekom as in process. Vandag se hulle ook nog in process, maar met 14 Maart se datum en se hulle is besig. Skuif dit af so in die lyn? Hoe lank kan mens verwag dalk van hier af?
Groete
Groete
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
9 Jan DFO GarsfonteinFrederik wrote:13 Maart 2017, "Still in process" by CFR. Ingegee by DFO 9 Jan 2017.
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
- Toitjie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Re: Lisensies
Die 23 ste Januarie 2017 my 9mm Glock lisensie ingedien onder section 16 en was die 23 ste Maart goedgekeur.Frederik wrote:9 Jan DFO GarsfonteinFrederik wrote:13 Maart 2017, "Still in process" by CFR. Ingegee by DFO 9 Jan 2017.
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
-
Gerritmvb
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Jul 15, 2015 8:14 pm
Re: Lisensies
Het 6.5 creedmoor, 9mm en 30-06 7 Feb ingedien en vandag sms ontvang hulle is goedgekeur.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Lisensies
My verloofde se 270 26 jan 17 in gegee in Somerset wes, vandag sms gekry goed gekeur.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
More almal,
Man het ek nou n lekker sms 07:30 ontvang, dat my Creedmoor goed gekeur is.
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
27 Maart goed gekeur.
Groete
Morne
Man het ek nou n lekker sms 07:30 ontvang, dat my Creedmoor goed gekeur is.
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
27 Maart goed gekeur.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
Morne dit is baie goeie nuus.
Ek sien dit sloer maar by die stasie self, het 7 Maart my aansoek ingedien en het vanoggend opgevolg en die dokumentasie is nog by Garsfontein polisiestasie.
Ek sien dit sloer maar by die stasie self, het 7 Maart my aansoek ingedien en het vanoggend opgevolg en die dokumentasie is nog by Garsfontein polisiestasie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Stephan,
Ja hul kan maar sloer, gou vir CFR gebel om te hoor hoe lank vat kaartjie hul sê so 2 weke, dit word nou glo in Braamfontein gedruk. Hoop nie dit gaan n lang wag word nie.
Ja hul kan maar sloer, gou vir CFR gebel om te hoor hoe lank vat kaartjie hul sê so 2 weke, dit word nou glo in Braamfontein gedruk. Hoop nie dit gaan n lang wag word nie.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
My update staan maar nogsteeds:
24 Jan 2017 ingegee by DFO
27 Feb 2017 in proses by CFR
27 Maart 2017 nogsteeds in proses..
24 Jan 2017 ingegee by DFO
27 Feb 2017 in proses by CFR
27 Maart 2017 nogsteeds in proses..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Lisensies
Glad nie moelik nie. Doen net jou motiveering reg, ek het sopas my tweede .22lr lisensie gekry wat ek in Dec in gegee het.Giepie wrote:Ek het 'n geweer gekry wat in dieselfde kaliber is as wat ek reeds het. Hoe maklik/moeilik is dit om dit goedgekeur te kry. Ek het toegewyde jagter status, maar nie vir sport skut nie. Die van julle wat twee gewere in dieselfde kaliber het, hoe het julle dit gekry?
Morne Van Der Merwe wrote:More almal,
Man het ek nou n lekker sms 07:30 ontvang, dat my Creedmoor goed gekeur is.
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
27 Maart goed gekeur.
Groete
Morne
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..
