Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Moderator: Global Moderator
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Manne,
Ons is drie of vier manne wat op Saterdae 'n geleentheid maak daarvan om duiwe te skiet op plase wat ons toelaat. Ons modus operandi is om op een plek te sit en skiet na duiwe wat in bome in ons field of view tussen 50 en 80 meter vêr kom land. Middagete word 'n vleisie gebraai. So twee skiet sessie
1. van vroeg (so vroeg as wat ons toegelaat word) tot 12h00
2. 13h00 to 17h00
Hierna maak ons die jag site skoon, so braai, papiere, gemors, dooie duiwe word opgetel.
Dan verlaat ons die site teen laatste 18h00.
Ons almal skiet PCP gewere kaliber 5mm en 5.5mm. Al die gewere het silencers op.
Manne, ons is op soek na nuwe jagplekke in en om Pretoria, so as julle miskien weet van plekke of bereid is om julle geheime plekke te openbaar, PM my asb.
By voorbaat dankie.

Work To Hunt, Hunt To Live
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Duidelik is die manne maar skaam met hulle secret spots
Work To Hunt, Hunt To Live
- Baasvark
- Hero Member
- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
- Location: Goudveld - Virginia omgewing
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Herman ek dink mense is versigtig om vreemdelinge toe te laat op hulle plase.
Dit het al met ons gebeur dat jy vir Piet en sy seun toelaat. Volgende keer wil hy vir Jannie en Koos saam bring em as jy weer sien is daar klomp mense wat dink dis oop seisoen op jou grond.
Verstaan ek sê nie julle is so nie. Mense is net baie versigtig deesdae!

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)

9mm CZ 75B
- NicoSmit
- Hero Member
- Posts: 1898
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Location: Randfontein Gauteng South Africa
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Sluit aan by die Bushveld Conservation Bureau hulle het plase waar jy kan gaan skiet ....www.thebcb.co.za
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Baasvark, ja ek stem saam. Ons is egter 'n baie nou en geslote groep manne (vier) wat saam jag en ons omgewing respek toon deur nie op ons eie voorstoep te poef nie (jy weet wat ek bedoel)
Nico, baie dankie vir die verwysing. Ons sal dit verseker opvolg.
Nico, baie dankie vir die verwysing. Ons sal dit verseker opvolg.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Baasvark
- Hero Member
- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
- Location: Goudveld - Virginia omgewing
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
As julle nader was kon julle hier kom skiet het.Herman Huyser wrote:Baasvark, ja ek stem saam. Ons is egter 'n baie nou en geslote groep manne (vier) wat saam jag en ons omgewing respek toon deur nie op ons eie voorstoep te poef nie (jy weet wat ek bedoel)
Nico, baie dankie vir die verwysing. Ons sal dit verseker opvolg.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)

9mm CZ 75B
-
- Hero Member
- Posts: 656
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
- Location: Pretoria
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Pm gestuur.
-
- Hero Member
- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Waar woorde die! Baie keer dink mense die boere is snaaks of inhalig, maar mense vat vinnig kanse. Ons het 3km Vaalrivier front op die plaas. Het altyd mense uit die dorp toegelaat. Maar na ons kort-kort vreemde mense gekry het en ons baie skade gekry het, het ons die rivier gedeelte net toegespan, want om hekke in te sit en te sluit help niks. Die mense breek net die slotte of die hek af...Baasvark wrote:Herman ek dink mense is versigtig om vreemdelinge toe te laat op hulle plase.
Dit het al met ons gebeur dat jy vir Piet en sy seun toelaat. Volgende keer wil hy vir Jannie en Koos saam bring em as jy weer sien is daar klomp mense wat dink dis oop seisoen op jou grond.
Verstaan ek sê nie julle is so nie. Mense is net baie versigtig deesdae!
Maar om terug te keer na die post toe, ons is buite Potch langs die Vaalrivier en ek sal 'n kans vat, as julle bereid is om so ver te ry. Maar julle gaan moet baie koeeljies bring, daar is baie duiwe....
Aim small, miss small
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Eugene, baie dankie vir die geleentheid. PM my jou kontak besonderhede asseblief.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Baasvark, dankie vir die uitnodiging. Sal in gedagte hou as ons eendag in jou omgewing is, maar vir 'n een dag uitstappie is jy bietjie vêr.Baasvark wrote:As julle nader was kon julle hier kom skiet het.Herman Huyser wrote:Baasvark, ja ek stem saam. Ons is egter 'n baie nou en geslote groep manne (vier) wat saam jag en ons omgewing respek toon deur nie op ons eie voorstoep te poef nie (jy weet wat ek bedoel)
Nico, baie dankie vir die verwysing. Ons sal dit verseker opvolg.
Work To Hunt, Hunt To Live
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1580
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Ek het plek vir jou gereel... kyk jou pm
Paar plekke van Ogies tot Bethal
Paar plekke van Ogies tot Bethal
- Herman Huyser
- Sr. Member
- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- Location: Centurion
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Duisend dankie vir die verwysing.
Work To Hunt, Hunt To Live
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1580
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Re: Duiwe jag geleenthede met PCP gewere gesoek
Ek hoop julle kom reg Daar!