Ek hoop die slim manne hier kan my so 'n bietjie raad gee wat ek weer aan my vriend kan gee.
My vriend soek 'n 6.5mm rak geweer wat hy net so kan vat en skiet, hy is nie lus vir sukkel nie. Hy bly in die karoo en sal dit meestal daar gebruik om te skiet tot op so 500m.
Met ons soeke kom ons toe op 'n Savage 11 Long Range in 260 Rem af vir R14 000 wat soos 'n baie goeie prys vir my klink, maar ek moet byvoeg ek weet bitter min van Savage gewere. Wat sal jul sê van daai Savage reeks gewere, ek verneem hul gebruik dieselfde aksie as die van die VLP.
Wat anders sal jul voorstel, ma saam met die voorstel wil ek ook graag 'n winkel weet wat voorraad het van die spesifieke geweer.
Savage 11 Long Range Hunter in 260Rem
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Savage 11 Long Range Hunter in 260Rem
Last edited by Stephan86 on Fri Nov 18, 2016 8:08 am, edited 1 time in total.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Savage 11 Long Range 260
Ek neem aan die man herlaai as hy beplan om tot op 500m te skiet. Dus sal ek 'n Howa 6.5 Creedmoor aanbeveel. Hier is baie manne wat baie tevrede is met hulle s'n. Hier het 'n paar ingekom die laaste tyd en ek glo Camdix en Co-Op sal voorraad hê. Vir onder R10k gaan mens hom moeilik klop. Enigste nadeel waaraan ek kan dink is die Tupperware kolf maar dit kan uitsorteer word met versterkings aan die binnekant.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=614903#p614903
Groete
Frans
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=614903#p614903
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Savage 11 Long Range Hunter in 260Rem
My vriend het nou die geleentheid gekry om gou na een te gaan kyk in Douglas en hy is redelik teleurgestel met die geweer. Hy sê die geweer voel ma baie dieselfde as die Howa net vir baie meer geld.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X