My nuwe geweer is in my kluis !!!
[img width=560 height=420]http://i1210.photobucket.com/albums/cc4 ... opejpg.jpg[/img]
Ek moes darem die stof uit sy loop haal.......
[img width=560 height=420]http://i1210.photobucket.com/albums/cc4 ... oepjpg.jpg[/img]
Foto l? dwars...50m. (Moes eers kyk waar skiet die scope....
Probleem:
Van die 5 skote wat ek geskiet het, het net 1 dop reg uitgetrek.....Die ander "val" van die extractor af en bly l? dan bo-op die rondtes in die magasyn. Ek het gekyk of daar nie "vullis" in die extractor sit nie, maar hy is skoon. Die "hakie" van die extractor lyk egter baie fyn en klein. As ek die dop met die hand daar inhaak, glip hy redelik maklik weer uit.
Kan dit maklik reggestel word met n ander extractor plaatjie?
Verder skiet hy soos n droom, en ek het nog nie eers begin met lading saamstel nie !!!!
Clarence moet net roer met daai Terminator.....
Ek wag in ernstige spanning........
Henk

