Goeie dag almal, bly om by die forum aan te sluit en sien uit om so bietjie kennis te versamel en gee waar ek kan.
Ek is nie nuut tot die skiet en jag omgewing nie maar wel tot die herlaai en lang afstand teiken skiet.
Ek is nie kompeterend nie maar my oogpunt is om 1000y sub 1MOA reg te kry.
Ek skiet met 'n CZ550 varmint met Nightforce SHV 4-14 MAOR, Norma single batch doppe en vir 'n eerste probeerslag SMK 168gr punte.
ek soek graag bietjie meer inligting oor die herlaai van die kombinasie, ek sal rond soek, maar as iemand my in die regte rigting kan stuur sal ek dit waardeer.
Dankie
Henk
Dagse mede lede
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Dagse mede lede
Welkom Henk.
Glo jy gaan nog baie leer hier.
Hier is n paar manne op die forum wat ver skiet.
Glo hulle gaan jou help.
Glo jy gaan nog baie leer hier.
Hier is n paar manne op die forum wat ver skiet.
Glo hulle gaan jou help.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dagse mede lede
Welkom, Henk. Gaan verseker baie leer.
Kan ook die "search"-funksie (links bo) gebruik om inligting te soek.
Kan ook die "search"-funksie (links bo) gebruik om inligting te soek.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dagse mede lede
Oom Pieter jy moet n nuwe PC kry - search funksies sit regs bo op modelle vanaf '72PWV wrote:Welkom, Henk. Gaan verseker baie leer.
Kan ook die "search"-funksie (links bo) gebruik om inligting te soek.
Welkom Henk!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dagse mede lede
Welkom Henk.
Hier is heelwat van ons wat die langafstand ding probeer doen; met gemengde welslae.
Verskoon maar vir Oom PW. Die brilmaker sukkel om vir die oom se brille 'n "side fokus" in te sit. Die glase is so dik dat dit die beeld omkeer as hy te naby aan die skerm kom.
Gebruik daai einste soekfunksie, dan lees jy bietjie op oor Quickload. Gee al jou roer se inligting en ek gee jou 'n brief dat die manne mekaar sal doodtrap om jou te help.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
henkva
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Oct 20, 2016 1:27 pm
Re: Dagse mede lede
Dankie, Ek sal 'n Topic onder die herlaai seksie skep met al my besonderhede en wat ek tot dusver gedoen het.
CZ 550 Varmint 308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dagse mede lede
Klink vir my na 'n plan!henkva wrote:Dankie, Ek sal 'n Topic onder die herlaai seksie skep met al my besonderhede en wat ek tot dusver gedoen het.
Sal my oog daar gaan gooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dagse mede lede
.FHM wrote:Oom Pieter jy moet n nuwe PC kry - search funksies sit regs bo op modelle vanaf '72PWV wrote:Welkom, Henk. Gaan verseker baie leer.
Kan ook die "search"-funksie (links bo) gebruik om inligting te soek.![]()
Welkom Henk!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Dagse mede lede
Welkom Henk en geniet die saamgesels.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- finch
- Sr. Member

- Posts: 475
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Dagse mede lede
Welkom Henk, Jy is verseker op die regte plek.