Lyman 1200 DPSH

Post Reply
User avatar
WynandM
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am

Lyman 1200 DPSH

Post by WynandM »

Goeie middag almal...

Ek is tans in die mark vir n nuwe herlaai skaal, en het my oog op een van die "fancy" gedoentes wat self kruit gooi en af meet.

Sal graag wil weet wat julle van die Lyman 1200 dink?

RCBS maak ook een, maar is omtrent dubbel die Lyman se prys.

Jagters groete!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by JPS »

Hi WM,

Search die site, die 1200 DPS is al bespreek.

Groete
JP
User avatar
WynandM
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by WynandM »

Dankie JP, sal so maak  :)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Francois Marais »

WM

Hier is die topic wat al op was oor die Lyman skaal.....

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9

Mooi loop
Francois
Last edited by Francois Marais on Mon Apr 25, 2011 5:08 pm, edited 1 time in total.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by 243Songdaug »

WM, ek kan nie praat vir of teen die Lyman nie - ek het 'n RCBS.

Al wat ek kan s?:  Die RCBS is elke sent werd wat jy vir hom betaal.  Ek het maar Hendrik van Rensburg(Safari and Outdoor/Die akkurate ketting) en Chuck Hawks se raad gevolg toe ek vir my 'n elektroniese dispencer gekoop het.

Moet net nie jou balk/beam skaal wegmaak nie......
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Francois Marais »

Jaco

Ek moet net met jou my RCBS Chargemaster ondervinding deel, het ook op 6mmbr.com gelees dat die RCBS die beste is, en een gekoop, toe ek die 3de een teruggee he ek genoeg gehad en maar n Lyman gekoop.......

Myne het nooit langer as n maand of twee gehou nie, dan raak sy dispenser se syfers deurmekaar, plak jy die skaaltjie uit, werk hy 100%, maar druk jy 1 wys die display 3 en so, ek weet van ten minste nog drie skale wat ook teruggestuur is oor dieselle kwaal....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Christo »

My lyman werk mooi. Ek kan hom enige tyd aanbeveel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by 243Songdaug »

Naand FM.

Maat laat voel jy my nou oordentlik sleg!  My dispencer het presies dieselfde gedoen!  Ek het woensdagaand nog 'n paar 243's gelaai vir die naweek se jag en toe ek sondag weer wil laai toe mmaak hy soos jy s?.

Ek het die dom-es-tic verskriklik uitgek....!  Sy laat val alewig goed uit haar hande uit, dinges alleen sal weet hoekom.  M&H in Klerksdorp was darem baie behulpsaam en het die RCBS omgeruil voor jy kon s?: Stukkende RCBS!

So behalwe vir die een probleempie het ek nog niks klagtes rondom die RCBS nie.(Nie eers geweet dis 'n sagteware fout nie!!!)  Arme aosie!
Dont tell me, show me......
User avatar
WynandM
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by WynandM »

Dankie vir julle input... My mind is op gemaak.

Ek verneem dat die Lyman stadiger werk en moeiliker skoon maak as die RCBS, maar dis darm nie te ernstig nie.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Christo »

WM wrote: ..............die Lyman stadiger werk ...............
Waarskuwing uit ondervinding, moet nie dink jy kan die skaaljie help deur met 'n Lee maatlepel by te gooi om tyd te spaar. Dit gee erg ongelyke afmetings. Laat daai skaaljie maar al die die werk doen.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Ja3 »

Hello FM

Hoop dit gaan goed met jou ook.

Ek het baie baie vertroue in die RCBS Chargemaster. Het die Lyman probeer, en was nie gelukkig met veral sy skaal nie.
Seker jy't nie miskien die 110v een gekoop nie?  haha grappie

Interessant dat mens sulke uiteenlopende opinies kry ne!

Baie grte
Ja3
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Francois Marais »

Ja3

Hi mater, gewonner wat van jou geword het........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Stefan764 »

WM wrote: Dankie vir julle input... My mind is op gemaak.

Ek verneem dat die Lyman stadiger werk en moeiliker skoon maak as die RCBS, maar dis darm nie te ernstig nie.
Hallo Mater en welkom op die forum

Uit ondervinding as n trotse eienaar van die DPSIII, net kommentaar op jou 2 stellings. No1, Die Lyman werk so vinnag as wat jy n knoppie kan druk, die kruit in doppie gooi en die bullet seat. Of dis maar my manier. No2, dai lyman maak baie maklik en sonder moeite skoon. Jy maak net n geut oop en die kruit stroom by jou blik in. Maklik genoeg sou ek reken, in elkgeval vir halfte van die prys soos jy genoem het...

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Lyman 1200 DPSH

Post by Francois Marais »

WM

Jy is reg, die Lyman is stadiger, hy het n 30 min opwarming nodig voor jy kan beginne gooi, en hy maak moeilikker skoon as die RCBS, by die RCBS draai jy n kraan oop en elke korreltjie kruit loop uit, by die Lyman moet jy sy tuit uitdraai om die bakkie waarin die kruit is uit te kan trek om die ordenlik  te kan skonnmaak, MAAR ten minste werk die ding na drie maande steeds asof hy nuut is, kyk gerus ook na die filters wat die ander forum lede onder bespreking het, hulle maak blykbaar n groot verskil op die skaal se stabiliteit....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply