Taffie
My nuwe loodgooier is nou klaar gebou
Gaan volgende week papiere vir polisie gee (die wetsgehoorsame pad stap),
Ek het nou so lank gewag ek is nie eers meer lus om papierwerk te doen nie, My kop raas ek wil hom sommer verkoop nog voor ek met hom geskiet het...
Ek dink jy moet n nightforce wat dat jy ook bietjie kan mis skiet, Al hoekom ek nog die nightforce op my 25 hou is dat ek n geldige verskonig het as ek swak skiet of mis skiet....
Hoe lyk die Oktober ding vir die namibieers , gaan ons hulle ooreed om in Aliwal aan wal te stap? Dalk moet ons werk aan so sponsorship vir hulle, Ek dink nou aan jagermeister ...dalk nam brouery ...dalk Safari an outdoor of iets dergliks.. Hulle sal dit geniet daar. As ek die jaar Aliwal mis moet jy weet dis omdat ek by n begrafnis is (my eie)..
Nee ek dink jy sal swarmamba scope geniet ...
gaan jy nog n 243 bykry?
Mooibly
Jacques
Leopold of Nightforce?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Leopold of Nightforce?
Shoot straight and tell the truth!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Leopold of Nightforce?
YeahDawie wrote: Al wat ek op die stadium teen Nightforce het is dat ek nou al van 3 November 2010 af vir 'n bestelde NXS by S&O in my m*&r in moet wag![]()
Kojak
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Leopold of Nightforce?
http://www.meoptahistory.com/?id=162SMK wrote: Waar kan n mens na die Meopta kyk?? Is dit al getoets? Waar word dit vervaardig? Wie is die agente?
groete
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter