vbd wrote:Jammer duim wou ook maar grand klink....
6.5mm Accubond LR
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5mm Accubond LR
swc-tr wrote:Meeste koeëls se jacket wall thickness meet tussen .012" (baie dun, tipies vir .22kal varmint koeëls) tot .040" (baie dik, vir controlled expansion koeëls). Teikenkoeëls se wanddiktes is gewoonlik .020" tot .025"
Dankie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Dankie capt, dis dan verstaanbaar vir jou aplikasie om die bergers te gebruik. Sal hulle maar probeer en kyk wat hulle doen. Ek stop elkgeval op 500m, so daar is darrem hoop. Sal laat weet...
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Vir inligting.Bryan Litz se BC toetse op die LR Accubonds:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Het gister op 1000 meter met die 129gr Accubond Long Range geskiet in my 6.5x55.
Moes die G7 BC aanpas van .285 na .278 om die teiken te tref. Groepering was baie mooi met 10 uit 12 skote wat binne 1 MOA geval het. Daar was redelike sterk dwarswind van tussen 8m/s en 2m/s.
Ek is heel tevrede sover! Hoop om hulle binnekort op wild te toets.
Moes die G7 BC aanpas van .285 na .278 om die teiken te tref. Groepering was baie mooi met 10 uit 12 skote wat binne 1 MOA geval het. Daar was redelike sterk dwarswind van tussen 8m/s en 2m/s.
Ek is heel tevrede sover! Hoop om hulle binnekort op wild te toets.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Goeie dag
Kan maar net meld dat spesifiek Berger die teenoorgestelde rigting ingeslaan het met hul koeels wat as teiken koeels bemark word. Berger se teiken koeels het dikker wande as die jag koeels. Die rede daarvoor is die addisionele stres wat teiken koeels ondergaan wanneer lope warm geskiet word vs jagomstandighede.
Groete

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Dikker wande as watse jag koeels Jan?
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Die ooreenstemmende jagkoeel van dieselfde kaliber en gewig (om appels met appels te vergelyk)
bv Berger 7mm 168gr vld "Target" vs "Hunting".
bv Berger 7mm 168gr vld "Target" vs "Hunting".
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 6.5mm Accubond LR
So jy se hulle teiken koeels het dukker wande as hulle jag koeels? Hoekom sal hulle dan nog bother om n jag koeel reeks te maak as die teiken koeel eintlik beter is vir jag?
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: 6.5mm Accubond LR
Berger het besluit dat hulle jagkoeels sagter moet wees vir meer "spectacular kills" en hulle lyk my nie veel gepla oor behoorlike penetrasie nie soos wat ons wil he nie. Maar ook is die teikenkoeels so hard dat hulle somtyds "pencil" sonder om te mushroom - ook op ons wild. Miskien is die wild wat hulle jag "sagter" as ons Afrika wild, ek weet nie.
Ek het as eksperiment die Berger 7mm 180 gr VLD Target, net die gedeelte van die ogive tot by die punt, ge-anneal en toe daarmee gejag. (Natuurlik voor ek die koeel in die dop geseat het!) Werk baie lekker omdat die voorpunt maklik mushroom en die basis mooi bymekaar hou. Goed gewerk soos enige ander premium bonded koeel bv Nosler Accubond. Maar as jy dit doen moet jy seker maak die meplat is nie toe nie, as die meplat toe is "pencil" hy net deur en mushroom glad nie.