Rotary tumbler
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Rotary tumbler
Hier is my plan vir n tumbler
Hy kan nou niks goedkoper nie.
Werk soos n bom.
Hy kan nou niks goedkoper nie.
Werk soos n bom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
Durand
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Mar 25, 2015 1:14 pm
Re: Rotary tumbler
Myne lyk ook so
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Vloot
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sun Feb 10, 2013 1:20 am
Re: Rotary tumbler
Goeie werk. Dalk moet ek ook handig raak.
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Doen wat jy kan met wat jy het, waar jy is.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Rotary tumbler
Vloot wrote:Goeie werk. Dalk moet ek ook handig raak.
Ek is glad nie handig nie.
Ek heg n video aan wat my die idee gegee het, maar omdat ek nie kan sweis om my lewe te red nie, het ek lip channel gebruik vir die basis.
My huidige ontwerp het drie snitte met die grinder en agt gatte te boor.
https://www.youtube.com/watch?v=9bXLq_9 ... WL&index=1
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Rotary tumbler
Bakgat, manne. Ek hou van sulke goeters!!!
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Rotary tumbler
Baie goeie een. Die eenvoud van die ontwerp is regtig goed. Wat het jy gebruik vir die motor?
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Re: Rotary tumbler
Hello DM,DMLubbe wrote:Hier is my plan vir n tumbler
Hy kan nou niks goedkoper nie.
Werk soos n bom.
Watse motor het jy gebruik? AC of DC?
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Rotary tumbler
Lyk soos DC hahahaha
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
Last edited by Bierseun on Thu Jul 07, 2016 5:51 am, edited 1 time in total.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Rotary tumbler
Wiper motors meestal 12V DC
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Rotary tumbler
lyk of jy Chekers on Pick&Pay se trollie wiele in die hande gekry het
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Rotary tumbler
die motor is 12v dc, golf wiper motor R300 by n onderdeel winkel.
Die wiele is so R15 stuk by die hardeware gewees,
Checkers se wiele is te skeef

Die wiele is so R15 stuk by die hardeware gewees,
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Re: Rotary tumbler
DM,
Waar het jy die houer gekry?
Moes jy ook arms binne in sit om die doppe te was?
Wat doen die twee skakelaars op jou basis?
Draai die houer vinnig genoeg as die houer helfte vol is met doppe, medium en water?
Jammer vir al die vrae, ek wil ook een bou maar weet nie genoeg van alles af nie.

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Rotary tumbler
More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Rotary tumbler
Geen probleem meneer, ek deel graag.Eckardt wrote:DM,
Waar het jy die houer gekry?
Moes jy ook arms binne in sit om die doppe te was?
Wat doen die twee skakelaars op jou basis?
Draai die houer vinnig genoeg as die houer helfte vol is met doppe, medium en water?
Jammer vir al die vrae, ek wil ook een bou maar weet nie genoeg van alles af nie.
Houer het Mambo's plastics verkoop(hulle hou dit nie meer aan nie) Groot mayonasie bottel behoort te werk.
Ja daar is 'agitators' binne in, een van my vriende het sommer n ry lang sink boutjies deur die kant van sy bottel gedraai. Dit werk goed.
Een skakelaar is vir vinnig en stadig (Onnodig as sou dit nie weer doen nie, hy loop altyd op vinnig)
Ander skakelaar is vir rigting wat die motor draai en af.
Bottel draai so omtrent 60 rpm ( een keer n sekonde) ek vind dit werk puik dan kry die doppe en media kans om te tuimel.
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Rotary tumbler
Ek gebruik warm kraan water met tartaric acid en sunlight skottegoed seep. So teelepel van elk werk mooi vir my.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Rotary tumbler
Sitroensuur werk goed want dit is nie so geneig om die doppr rooi te vlek nie.Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Ek sit sommer skottelgoed seep by.
Ek het ook gevind warm water werk goed maar as jou water te warm is, is die bottel geneig om te te mors weens die druk wat binne in die bottel hoer raak van die warm water.
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Rotary tumbler
Dankie manne
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Rotary tumbler
1. Nee, soos die water afkoel, verminder die druk en as jy nie 'n stewige plastiekbottel het nie, duik die bottel in.DMLubbe wrote:Sitroensuur werk goed want dit is nie so geneig om die doppr rooi te vlek nie.Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Ek sit sommer skottelgoed seep by.
Ek het ook gevind warm water werk goed maar as jou water te warm is, is die bottel geneig om te te mors weens die druk wat binne in die bottel hoer raak van die warm water.
2. Wynsteensuur werk net so goed en ek verkies dit bo sitroensuur.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Rotary tumbler
Sunlight & Citric acid wat jy by Pick & Pay koop...Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Rotary tumbler
https://www.youtube.com/watch?v=LPjhA8_8wGEHennie Oelofse wrote:Sunlight & Citric acid en wat jy by Pick & Pay koop...Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Hier is my plan... Werk soos n bom! Koop stainless media by BJ Oberholzer in die kaap.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Rotary tumbler
Ek het vir lank wynsteensuur en sunlight gebruik. Het onlangs die sunlight vervang met clean green, dit kan nie vergelyk nie.
Ek gooi sommer so 'n "glup" by, 'n lekker stywe dubbel
Ek gooi sommer so 'n "glup" by, 'n lekker stywe dubbel
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Rotary tumbler
Bennie, het jy vir my Oberholse se kontak besonderhede.Hennie Oelofse wrote:https://www.youtube.com/watch?v=LPjhA8_8wGEHennie Oelofse wrote:Sunlight & Citric acid en wat jy by Pick & Pay koop...Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Hier is my plan... Werk soos n bom! Koop stainless media by BJ Oberholzer in die kaap.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Rotary tumbler
Ek verkoop media
1.2mm x 6.5mm
R275/kg
Vanderbijlpark omgewing lewer ek verniet af andersins posgeld vir die koper
1.2mm x 6.5mm
R275/kg
Vanderbijlpark omgewing lewer ek verniet af andersins posgeld vir die koper
Last edited by DMLubbe on Fri Sep 23, 2016 2:55 pm, edited 1 time in total.
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22