Jakkals op Bryanston Golfbaan
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Op waste puitjie is daai kiekie geneem? Hy kan dalk van die reservaat in Sunninghill ontsnap het...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
So paar jaar gelede het ons hier in Garsfontein (Pretoria) n ystervark gehad wat boomwortels in d straatkant gevreet. Al afleiding is dat hy via d stormwaterpype moes beweeg het..
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Ons het weer 'n volgrooide bobbejaan mannetjie in Randfontein se woonbuurte gehad laasweek
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Is jy seker dit was nie die EFF se kandidaat wat kom stemme werf het nie?NicoSmit wrote:Ons het weer 'n volgrooide bobbejaan mannetjie in Randfontein se woonbuurte gehad laasweek
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
-
Gabriel Lewis
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Heeltemal korrek Andy.Andy wrote:Leeuwkop is 8km weg. Daar is baie jakalse op die terrein asook by die gholfbaan.
Die vinigste wat ek nog gevat het om een in te roep is 3minute. Maar mag hulle nie skiet nie.
Andy
Ek het vir 15 jaar op Leeuwkop gevangenis gebly toe ek n bewaarder was. Daar is BAIE jakalse daar en al het ons gereeld van hulle geskiet het hulle getalle net bly groei. Vir die laaste 5 jaar is daar slegs 1 persoon oor (wat ek van weet) wat so nou en dan van hulle laat bakkie ry.
Ons kamp so nou en dan by Leeuwkop dam en dit is darem lekker om n Jakkals te hoor al is jy in die middel van die stad.
- Daniel J
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
vlakvark Soldaat eks nie seker v d putjie nommer nie, dis teen die noordelike grens v d golfbaan. Daar is redelike spdigte bosse aan die weste in die spruit. So Leeukop/Sunninghill se rigting klink my is die naaste bron van stads jakkelse ;-)
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Ek bly in Pretoria Noord en ons het n paar dae gelede vriende gaan besoek wie se huis in die noordelike kant van Magieliesberg is , waarvan erwe tot op kruin loop.
Hulle het n trop blouape wat daagliks op die dek n middagete kom geniet , nagapies , ystervarke wat plante in tuin kom verniel en 2 bobbejane wat laat middag elke dag water in swembad kom drink
n Paar strate van my af boer n persoon met eksotiese eende en het n ge-elektrisifiseerde heining om muskejaatkatte uit te hou
Hulle het n trop blouape wat daagliks op die dek n middagete kom geniet , nagapies , ystervarke wat plante in tuin kom verniel en 2 bobbejane wat laat middag elke dag water in swembad kom drink
n Paar strate van my af boer n persoon met eksotiese eende en het n ge-elektrisifiseerde heining om muskejaatkatte uit te hou
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Ons is in Saddlebrook Estate, seker so 4km van die kasteel af noord. Die jakkalse is gereeld in die tuin, moes al jakkie jaag om die katte te red.
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Ek kyk nou na die laaste kole in die kaggel voor slaap, die jakkalse skreeu vir 'n vale hier naby die huis.
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
- Daniel J
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm
Re: Jakkals op Bryanston Golfbaan
Nuutste wat ek gehoor het van twee mense nou is dat Bryanston country club se bestuur jakkalse ingebring het om kolganse op golfbaan te beheer. Tensy die jakkies kan boomklim en swem en duik gaan die terentale en kiewiete ens tweede kom.