Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

Post by kudu375 »

dehacked wrote:Hierdie stories laat my nou dink aan die videos van daai rowwe manne wat die gemse sommer so met die hand vang hier deur die kar se venster.
https://www.youtube.com/watch?v=P3O2uK9k0Ok

Daar vat hy!

Mooi dag
Court Schilbach
Broadbandboer

Re: Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

Post by Broadbandboer »

Laat julle my nou verlang na die kalahari.


Sent from my iPhone using Tapatalk
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

Post by THOMAST »

En dan moet jy nou en dan die grashalms van die dryfas verwyder om te keer dat jou bakkie nie aan die brand slaan nie..
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

Post by pietbak »

Magtag, nou is ek nie meer n bakkie jagter nie. Sal nou maar liewers voorsit. Netnou bestuur een van daai manne.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Gawie (13mm) daar doer in die Kalahari

Post by Gawie(13mm) »

Hier is deel een.
2016 Kalahari jag
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply