Manne ek wil net gou n voorstel maak en ek dink ons gaan almal baat daarby.
Die Forum is besig om eksponensieel te groei, wat ook beteken meer en meer inligting. Ek dink dis baie belangrik dat ons alle topics korrek "benaam" as ek dit so kan noem. Die probleem kom in as nuwe lede inligting soek en hy sal nooit die topic raak gesoek kry in die "search" funksie nie.
BV, die topic word genoem: HELP ASB???
Die man wat topic start vra byvoorbeeld hulp met Rooikatte en kry dan goeie raad daarop, maar daai inligting is verlore na n paar maande vir nuwe lede wat soek onder Rooikat probleme. Ek weet die search funksie tel individuele woorde ook op, maar dis baie meer akkuraad met n goeie opskrif of dan nou"subject"
Weet nie of julle saamstem nie, maar ek dink om die "SEARCH" funksie optimaal in die toekoms te kan benut moet ons net so rapsie meer inligting in die "Subject" lyntjie sit.
Stef
Benaming van NUWE TOPICS
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Benaming van NUWE TOPICS
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Stefaans/Ludwig/Piet-Skiet
Ek vermoed die moderators kan die inhoud van topics verander en topic's sluit ens., maar ek weet nie of ons die benaming van topics kan verander nie. Daarom is dit juis belangrik om die benaming mooi te kies. Dit sal ook help as diegene wat topics begin eers mooi na die "menu"-bladsy of Index-bladsy kyk om seker te maak hy plaas sy topic op 'n relefante plek in die forum. Sien dat ons somtyds bietjie lui is en alles sommer onder algemeen ingooi.
Toevallig, Stefaans, soek die forum se soekmasjien, die sleutelwoorde wat jy invoer, in die onderwerpe self ook, nie net in die benaming van die onderwerp nie. Jou punt bly egter steeds geldig.
Mooimaak
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Almal,
Baie goei voorstel ek het vanoggend lank gesoek na 'n ou topic wat ek al voorheen gelees het.
Andy
Baie goei voorstel ek het vanoggend lank gesoek na 'n ou topic wat ek al voorheen gelees het.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
PietSkiet,
Wat wil jy weet van die Frontier koels? Elaborate dan kan ek dalk help.
Groete
Wat wil jy weet van die Frontier koels? Elaborate dan kan ek dalk help.
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Manne
Het die topic gemis die laaste paar dae, dit was lankal terug onder bespreking, en die gevoel was dat ons nie so anal soos bv. gunsite moet raak oor waar topics geplaas word en hoe dit benoem word nie, en dit is nou die gevolg daarvan........Ek het op n stadium probeer om alles reg te skuif, maar teen die tempo waarteen die forum groei is daar GEEN manier wat ek kan byhou nie, deesdae kry ek nie eers alles gelees nie, wat nog van regstelllings maak.
Mooi loop, geniet maar die lekkerste loslit Afrikaanse forum oppi hele ganse WWW.
Francois
Het die topic gemis die laaste paar dae, dit was lankal terug onder bespreking, en die gevoel was dat ons nie so anal soos bv. gunsite moet raak oor waar topics geplaas word en hoe dit benoem word nie, en dit is nou die gevolg daarvan........Ek het op n stadium probeer om alles reg te skuif, maar teen die tempo waarteen die forum groei is daar GEEN manier wat ek kan byhou nie, deesdae kry ek nie eers alles gelees nie, wat nog van regstelllings maak.
Mooi loop, geniet maar die lekkerste loslit Afrikaanse forum oppi hele ganse WWW.
Francois
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Piet Skiet,
Hulle werk net soos die barnes X punte. Jy kan ook die barnes data volg om hulle te laai.
Werk goed op wild, soek miskien net bietjie spoed om mooi om te klink, as jy te stadig gaan het ek gevind hy maak partykeer nie oop nie en perform soos 'n solid.
Groete
JP

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Hi Manne.
Piet-Skiet ek sien jy s? sommer dat julle die thread Hi Jack
Dankie vir jy s? (nie wat jy doen nie
) Ek dink dat afgesien van verkeerde/swak benaming gaan daar baie keer waardevolle inligting verlore met Hi-Jack's aangesien niemand onder 'n Topic met die naam "Benaming van NUWE TOPICS" gaan soek vir inligting oor Frontier koe?ls nie
Sorry piet dit was sommer so uit die heup geskiet en dit was sommer nou 'n lekker maklikke voorbeeld om te gebruik. Bly asb. by die onderwerp en die soek glo ek sal ook maklikker gaan.
Peet
Piet-Skiet ek sien jy s? sommer dat julle die thread Hi Jack
Peet
Work to live, don"t live to work
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Benaming van NUWE TOPICS
Great plan
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !