Die 80-jarige Italiaanse gholfspeler gaan vir sy mediese ondersoek.
Die dokter is verstom. "Wat doen jy om in so 'n puik kondisie te wees?"
"Ek speel gholf. Ek staan op voor sonop, speel 18 putjies en drink twee glase wyn."
"Interessant. Hoe oud was jou pa toe hy dood is?"
"Wie sê my pa is dood?"
Die dokter is verstom. "Jy is 80, en jou pa leef nog?! Hoe oud is hy?"
"Hy is 100. Hy het vanoggend nog saam met my gespeel. Toe het hy op die nudiste strand gaan stap en twee glase wyn gedrink. Hy is 'n Italianer en hy speel gholf."
"Wel," se die dokter, "en hoe oud was jou oupa toe hy dood is?"
"Wie sê my oupa is dood?"
"Wat!? En hoe oud is hy?"
"Hy is 118."
"Hy het seker ook vanoggend saam met julle gholf gespeel?"
"Nee, hy het dit nie vanoggend gemaak nie. Hy trou vandag.
Die dokter is teen hierdie tyd op die punt om van sy kop af te raak.
"Trou? Hoekom wil iemand wat 118 is trou?"
"Wie sê hy wou?
Oud maar nog nie koud......
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Oud maar nog nie koud......
Priceless!
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Oud maar nog nie koud......
Duidelik 'n geval soos my oupa altyd gesê het.
As daar SNEEU op die dak is is daar VUUR in die kaggel
As daar SNEEU op die dak is is daar VUUR in die kaggel
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Oud maar nog nie koud......
Pragtig !!!
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Oud maar nog nie koud......
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD