Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1005
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Toyrsi »

Welkom Neels
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Welkom , jy sal dit geniet hier op die forum
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DMLubbe »

Goeiedag

Nuut op die forum
Howa 30-06
BRNO .22
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 6mmMusgrave »

Hi almal

nuut op die forum. Ek kom van kimberley af en jag heeltemal te min. Hoop om lekker met almal te gesels.

Groete
Jacques
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

6mmMusgrave wrote:Hi almal

nuut op die forum. Ek kom van kimberley af en jag heeltemal te min. Hoop om lekker met almal te gesels.

Groete
Jacques
Welkom as jy daai as naam het moet jy een besit....vertel bietjie meer.
Ash
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon May 02, 2016 5:20 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ash »

G'day Everyone

My name is Ashley, i'm from East London and slowly getting my act together, plenty a hunt missed but not for long...

Cheers
Ashley
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Balljoint »

Middag, ek woon in Benoni, jag en is 'n ywerige papier en gongskieter met o.a. die volgende: .22 Tyrol 'n erfstuk, .270 Vektor (verkoop want die .243 skop sy gat…), .243 Tikka, .308 Steyr M, 12 Boor Marocchi, .300 wby mag (deur 'n wapenwinkeleienaar in Randburg area gesteel), 7mm Rmag Steyr M (verkoop tot my spyt), R1 opvoukolf, .375 Steyr M - lis aansoek Feb ingedien.
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Basie2 »

Goeie middag

Ek is Basie, bly in Klerksdorp, het my logon details verloor, daarom die 'NUWE' gesig!
Herlaai vir 22/250 en 6.5x55. Leer maar nog steeds na 26jaar. (Hoe meer ek leer hoe meer kom ek agter hoe min weet ek)
Ingeskakel by plaaslike skiet klub
Lid v PHASA vir 10 jaar
Jag per geleentheid
Dankie
User avatar
maradeo
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu May 19, 2016 8:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by maradeo »

Maradeo.

Rosh Pinah Namibia.

300 win mag
300 WSM
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

maradeo wrote:Maradeo.

Rosh Pinah Namibia.

300 win mag
300 WSM
Hallo Maradeo. Is hierdie 'n advertensie? :)
User avatar
maradeo
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu May 19, 2016 8:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by maradeo »

Hallo Hero member.

Nee man, dis nie nadvertensie nie, Dis net my twee gunsteling roere en ek.Wil nie op lynkom met n kort verhaal
nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

maradeo wrote:Hallo Hero member.

Nee man, dis nie nadvertensie nie, Dis net my twee gunsteling roere en ek.Wil nie op lynkom met n kort verhaal
nie.
Nee maat. So maklik is dit darem nou ook nie! ;D As dit al is wat jy met ons wil deel, gaan ek nou maar totsiens sê voor ek jou welkom heet. >:D
Dit is naweek en ons het baie tyd vir kortverhale. Hel ons het tyd vir 'n goeie roman. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Pieter Eksteen
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu May 19, 2016 10:49 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pieter Eksteen »

Hallo julle,

Pieter Eksteen hier van Braams Voerkrale in Durbanville.

Baie lief vir diepsee visvang (tuna/marlyn) maar ook so vir Jag en Skiet.

Begin nou op rype ouderdom van 52 self herlaai so hoop om baie van julle te leer

Ek hou van ligte kalibers so my 2 gewere is 'n Sako 25 06 en Howa 22-250

(hou ook so nou en dan van 'n klip in die bos gooi en kyk watter katte gaan uitspring.....)

Happy reading !!

Cheers
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Pieter.
Ek dink jy gaan geholpe raak hier op Jaracal.
Jy is net anderkant die bult van my. ;D
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

Welkom Pieter net 'n hop,skip en 'n jump daar van my af.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre308 »

Welkom Pieter,

Ons Durbanville lede syfers hou nou nie kers vas by die oor bevolking van Brackenfell lede nie, maar is heelwat manne van ons dorp op die forum

Groete
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre308 »

maradeo wrote:Hallo Hero member.

Nee man, dis nie nadvertensie nie, Dis net my twee gunsteling roere en ek.Wil nie op lynkom met n kort verhaal
nie.
n Zink man met twee roere wat presies dieselfde doen het n storie vir ons...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Genant (Pieter). Hoop jy geniet dit hier.
kobus.fourie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon May 23, 2016 12:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kobus.fourie »

Hi Almal,

Ek is Kobus Fourie van Elarduspark PTA
Ek het n 308win Marlin x7, lynx 3-9x44 het nou begin herlaai so leer maar nog baie soos ek gaan...(verskoon maar die dom vrae wat dalk nog gaan kom :laugh: )
Opsoek na n plaslike skiet klub naby my..
Windpompspook
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon May 23, 2016 7:51 am

Nuwe aansluitings

Post by Windpompspook »

Middag sê manne, ek is n nuwe lid hier, alhoewel ek self glad nie n Jagter is nie, stel ek maar so oor die algemeen in die soort van ding belang. My ou goeie maat is n baie aktiewe jagter en ook n lid op die forum, ons was al saam op n paar jakkals jagte, daar diep in die Karoo in. Maar in elk geval dankie dat julle my hier toegelaat het, groetnis Windpompspook.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Windpompspook on Mon May 23, 2016 5:57 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Blouwdraad2 »

Welkom Pella, weet jy sal dit sommer baie geniet hier in ons Jaracal familie.
Windpompspook
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon May 23, 2016 7:51 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Windpompspook »

Ag mooi man!


Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Windpompspook! Nou wonder ek waar kom jy en Bloudraad vandaan.
Groetnis

Ns. Sou wat wou gee om te sien hoe lyk 'n windpompspook, veral as jy water gooi! >:+
Windpompspook
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon May 23, 2016 7:51 am

Nuwe aansluitings

Post by Windpompspook »

Dankie PWV (Pretoria/Witwatersrand/Vereeniging?)

Ek is in die Noord Transvaal en Blouwdraad is daar in die Boland in.

Glo my PW as jy n Windpompspook sien, gaan jy water gooi!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Windpompspook on Mon May 23, 2016 4:58 pm, edited 1 time in total.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre308 »

Welkom aan die nuwe mense.

Ek het nie geweet oom PWV is na dorpe vernoem nie...
Post Reply