Sterkte Taffie

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by tafjak »

Spoedig en aan die herstel, hier met julle hulle.

Mooiloop
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Kalahari »

tafjak wrote:Spoedig en aan die herstel, hier met julle hulle.

Mooiloop
Taffie, baie bly dit gaan beter, dit is goeie nuus. Sterkte met die herstel.

Voorspoed
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Sterkte Taffie

Post by theedge »

Great om weer van jou te hoor maat -steeds in ons gebede en gedagtes.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by partner »

Pragtig. Hou net aan. Ons dra jou elke dag op aan God.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Wayne »

Chaps, Taffie went out the other night and shot 2 cats, Beware he is back.
Mooi Taf
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by partner »

Wonderlike goeie nuus.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Sterkte Taffie

Post by theedge »

Wow dit nou die beste nuus vir die dag - wel done
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Sterkte Taffie

Post by JuanVE »

Taffie, dis baie goeie nuus. Jy moet nou net nie te vinnig te aktief raak nie!
jabosa
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Nov 08, 2009 11:13 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by jabosa »

Baie bly vir jou Taffie glo jy gaan volkome herstel
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Willie »

Kan iemand weer vir ons 'n vorderings verslag gee asb.
Kom in Taffie. Jy tik mos lankal self !
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by willienel »

Sterkte van di kant af oom
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by partner »

Hallo Taffie hoe gaan dit met jou. Sterkte vir jou en glo en vertrou dat die Here jou bystaan en jou gou gesond sal maak.
Thys
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Thys »

partner wrote:Hallo Taffie hoe gaan dit met jou. Sterkte vir jou en glo en vertrou dat die Here jou bystaan en jou gou gesond sal maak.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by tafjak »

Dagsê kerels

Verlede week het die dokteragspraak en arbeidterupeut. Die dokter heel in sy skik, arbeid se spraak gaan biekie lank vat en maar is al wat fout is.

Leef en afgelope dae voel dis goed.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Pvdw »

Lekker om weer van jou te hoor Taffie. Jou neef hou my mooi op hoogte van jou vordering.

Wat die spraak aan betref; man praat mos darm nou nie veel as jy jakke soek nie ;)

Sterkte daar Taffie.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Kalahari »

Baie bly om sulke goeie nuus te hoor Taffie, aanhou en nooit opgee nie.

Voorspoed
Johan
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Heinz Petersen »

Hy sukkel net om nee te sê vir n koppie koffie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by pieter h »

Goed om te hoor dit gaan goed,sterkte Taffie
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by bush hat »

Sterkte Taffie....jy bly in ons gebede ! Dankbaar vir die goeie vordering !
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by partner »

Goeie nuus Taffie. Ons glo en vertrou die Here sal gou uitkoms bewerkstellig.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by Jakkie 321 »

Mooi so Taffie. Ek is Bly jy sterk so goed aan.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Sterkte Taffie

Post by theedge »

Hi maat lekker om die nuus te hoor sterkte met die spraak en vertrou dit gaan ook nog regkom
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Sterkte Taffie

Post by Kubus »

Raai wat, loop mos toe vandag vir Tafman op Jansenville in Oos Kaap raak.
Bakkie het jakkalsstoel op en hy gesels al te lekker.
Die ou lyk goed en is sy ou self.
Dis mos hoe ek hom ken!!!
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by partner »

Wonderlike nuus.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Sterkte Taffie

Post by Pappabeer »

Kubus wrote:Raai wat, loop mos toe vandag vir Tafman op Jansenville in Oos Kaap raak.
Bakkie het jakkalsstoel op en hy gesels al te lekker.
Die ou lyk goed en is sy ou self.
Dis mos hoe ek hom ken!!!
Hy maak net of hy sukkel by sy spraakterapeut om haar langer te sien...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply