Goeie more almal
Ek het gister my FN FAL se lisensie gaan oplaai maar die geweer se agterste visier het gebreuk by die vorige eienaar en het die toe sommer met Pratley Steel vasgeplak. Kan iemand my sê by wie moet ek gaan hoor om die visier te laat regmaak?
Groete
FN se agtersite visier is bietjie stukkend
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: FN se agtersite visier is bietjie stukkend
DJ Arms in Brits sal jou help, Davie. Bly weg van NS Guns in Pta.
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: FN se agtersite visier is bietjie stukkend
ARMS - praat met Chad Gillie