Lisensies
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13630
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensies
30 Remington rifle lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
TB,TheBus wrote:Het nounet n epos van die DFO gekry wat op die punt is om my 30.06 lisensie aansoek in te dien.
Hier is wat sy se: "Also take note that the calibre of this firearm is registered as a 30 remington rifle on our system and not a 30-06"
Volgens die wapenhandelaar is daar baie 30.06, 308 ens wat geregistreer is as 'n "30 remington rifle" en dit is nie 'n probleem nie.
Sal hulle nog die lisensie aansoek so verwerk of gaan daar probleme wees by die CFR?
Andersins wat staan my te doen?
Sal julle advies waardeer - Dankie!
Die .30 Remington is nie dieselfde as die .30-06 nie. Sien die link vir meer inligting:
https://en.wikipedia.org/wiki/.30_Remington
Ek dink ek sou wou hê dat SAP se rekords gewysig word, want hierdie kan potensieel ongemaklik raak as jy 'n lisensie vir 'n .30 Remington het en SAPS erken later nie dat .30-06 dieselfde is as .30 Remington nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
klink soos my 222 aansoek. ek dien in as 222 remington toe laat weet my dfo vir my op stelsel is dit tans n 222 rifle....
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Lisensies
Nou weer gebel. Hul se dis considerations toe gestuur die 14de. Enige idea hoelank nou nog?
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Dit gan lank vat......
Het Vrydag by Huntex my pa sin gecheck.... Toe reken die man hy is op consideration. Toe ek vir hom se hy le al daar vir 2 weke, toe se hy vir my dis nou eer 68dae en ek moet onthou hulle het 90dae.....
Nou maar ja
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het Vrydag by Huntex my pa sin gecheck.... Toe reken die man hy is op consideration. Toe ek vir hom se hy le al daar vir 2 weke, toe se hy vir my dis nou eer 68dae en ek moet onthou hulle het 90dae.....
Nou maar ja
Sent from my iPhone using Tapatalk
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
My lisensie le al by consideration vanaf 1ste maart... Ek het darm die een die 22ste April gekry... Al2 is einde Nov al ingegee maar wag nog steeds...
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Lisensies
Ag nee manne. Ekt so gehoop hy sal die week huistoe kom.
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
Watter nommer het jy gebel om te hoor waar jou lisensie trek? 012 353 6111 is die nommer wat ek het maar hy werk nie meer nie, van laas week af lui en lui hy net en geen antwoord nie
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Lisensies
Ja daai nommer. Ek bel maar gewoonlik na 8 in die aande.
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
-
Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Lisensies
Gister (18/04/2016) my kaartjie gekry en n paar skote gaan skiet!!! Ai dis darem maar lekker na so lang wag!!Bernhardt wrote:Ek het my Glock 19 lisensie aansoek (self defence) die 18de Januarie 2016 ingehandig, op 18de Februarie het ek die message gekry dat dit by provincial DFO aandig kry, 29 Februarie dat dit by CFR aandag kry, 2 Maart dat dit by CFR aandag kry en dit is gister (6 April) goedgekeur. So nou sal ons sien hoe lank vat die kaartjie om terug te kom
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Jis almal, nou so gepraat van lisensies wil ek gou iets hoor, ek kan n semi auto brno .22 kry maar moet ek nou nog n semi auto bevoegdheid loop kry of kan mens hom op n gewone jaggeweer bevoegdheid lesensieër?
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensies
Ek wil darm net my geluk met julle deel. Het gister gehoor my Sako 243 liksens is goedgekeur deur CFR. Kaartjie word more gedruk en dan is dit so!
2 Maande geneem vandat ek ingegee het.
Byt vas manne!
2 Maande geneem vandat ek ingegee het.
Byt vas manne!
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: Lisensies
Het my aansoek vir 'n Sako 222 rem die 4 de Maart 2016 ingehandig by die plaaslike DFO en het gister my lisensie by hom gaan afhaal.
-
heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
more jenn hell maar dis lekker ek wag maar nog in spaning vir myne hoop j geniet daai sako ek is self nogal n grood sako fan sal j asb vir ons n pick op sit van daai 222 wil graag hom sien groete!!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Desember 2015 ingehandig, 15 April 2016 goedgekeur.Francoisv wrote:Ek het Des 2015 vir 'n loop as komponent aansoek gedoen. Ek wag nou nog, dit is steeds by CFR.
Ook vroeg in Maart aansoek by Pta-Oos ingehandig vir 'n geweer. Na 5 week nog nie eers op sisteem.
Haal diep asem.......
Sent from my iPad using Tapatalk
338 Begin Feb 2016 ingehand, nog nie op sisteem.
Volgens Garsfontein DFO kry hulle nou tussen 50 & 60 hernuwings aansoeke per dag en dit moet prioriteit kry. Ai tog.
Francois Vogel
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
Sommer 'n bietjie goeie nuus!
Ek het vergeet om laasjaar betyds my G19 se lisensie te hernu. Dit het die 7de Februarie 2016 verval
Gelukkig het ek die 22 November, verlede jaar - te laat natuurlik - die aansoek ingedien hier in Tulbagh. Sommer toe ook my bevoegdheid hernu... Kry toe gister die SMS:
SAPS message: Your Competency Certificate Ref. C7046072 has been finalized. Card can be collected at your DFO. Please do not reply to this SMS.
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9665735 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n DGY415 has been issued.
So dalk is ek maar net gelukkig!
Ek het vergeet om laasjaar betyds my G19 se lisensie te hernu. Dit het die 7de Februarie 2016 verval
SAPS message: Your Competency Certificate Ref. C7046072 has been finalized. Card can be collected at your DFO. Please do not reply to this SMS.
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9665735 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n DGY415 has been issued.
So dalk is ek maar net gelukkig!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensies
Jy moes lotto gespeel het. My aansoek se nommer het sommer al verander... nog 17 dae dan is dit 'n jaar en die ander verandering 3 jaar.Hein M. wrote:Sommer 'n bietjie goeie nuus!
Ek het vergeet om laasjaar betyds my G19 se lisensie te hernu. Dit het die 7de Februarie 2016 vervalGelukkig het ek die 22 November, verlede jaar - te laat natuurlik - die aansoek ingedien hier in Tulbagh. Sommer toe ook my bevoegdheid hernu... Kry toe gister die SMS:
SAPS message: Your Competency Certificate Ref. C7046072 has been finalized. Card can be collected at your DFO. Please do not reply to this SMS.
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9665735 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n DGY415 has been issued.
So dalk is ek maar net gelukkig!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
tau wrote:Jy moes lotto gespeel het. My aansoek se nommer het sommer al verander... nog 17 dae dan is dit 'n jaar en die ander verandering 3 jaar.Hein M. wrote:Sommer 'n bietjie goeie nuus!
Ek het vergeet om laasjaar betyds my G19 se lisensie te hernu. Dit het die 7de Februarie 2016 vervalGelukkig het ek die 22 November, verlede jaar - te laat natuurlik - die aansoek ingedien hier in Tulbagh. Sommer toe ook my bevoegdheid hernu... Kry toe gister die SMS:
SAPS message: Your Competency Certificate Ref. C7046072 has been finalized. Card can be collected at your DFO. Please do not reply to this SMS.
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9665735 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n DGY415 has been issued.
So dalk is ek maar net gelukkig!
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
So na 5 maande se gewag is hy ook darm nou by die huis...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Jis almal, na so +- 2 Maande is hy goed gekeur!
wag nou net vir my kaartjie,
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/c2b63caf3cba91005d8287605e1b9d54.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/b5dbee399401dea393b733d63a7a9643.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/9638842b1087d68f034d3840b07b31b1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/785446fd04e8c2f2689577aafbcb0d38.jpg
wag nou net vir my kaartjie,//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/c2b63caf3cba91005d8287605e1b9d54.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/b5dbee399401dea393b733d63a7a9643.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/9638842b1087d68f034d3840b07b31b1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160502/785446fd04e8c2f2689577aafbcb0d38.jpg
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
sean
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 07, 2013 7:47 pm
Re: Lisensies
Hi manne. Het my .22 en .243 vandag goed gekeur. 11 Maart ingehandig by my dfo. 17 Mrt Provincial dfo. 11 April central firearms reg. 25 April in for consideration. 3 Mei altwee goed gekeur.
Het net smse ontvang vir provincial en central. Elke dag gebel en so die res self uitgevind. Vanoggend nog in for consideration en 17:00 approved toe ek weer bel
Het net smse ontvang vir provincial en central. Elke dag gebel en so die res self uitgevind. Vanoggend nog in for consideration en 17:00 approved toe ek weer bel
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Ek het nog net een sms gekry vanaf cfr net dat hy aan gewerk is! Sedertien le hy van 15 april vir oorweging! 4uur gebel vanmiddag
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Waneer ingedien? Myne die 22st Feb ingegee en hulle se die 25 ste goedgekeurFoxhound wrote:Ek het nog net een sms gekry vanaf cfr net dat hy aan gewerk is! Sedertien le hy van 15 april vir oorweging! 4uur gebel vanmiddag
Last edited by Tertius Steyn on Fri May 06, 2016 7:57 pm, edited 1 time in total.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear