Tiny
Enige een van die twee in 30-06 ,daar is net n redelike prys verskil.Moet nie afskeep op mount en die scope nie.
Wat beveel julle aan?
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat beveel julle aan?
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Fanie
Oom Louis (dirtyoldsix) se CZ 550 is vir 'n baie goeie prys. R6500. Hy het klaar vir my 'n foto gemail en als lyk goed. Nou moet ek net hoor wat se Pa.
Groete

- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Wat beveel julle aan?
Dankie tog, ek is bly jy het dieTiny wrote: Fanie
Oom Louis (dirtyoldsix) se CZ 550 is vir 'n baie goeie prys. R6500. Hy het klaar vir my 'n foto gemail en als lyk goed. Nou moet ek net hoor wat se Pa.
Groete
Tiny
regte besluit geneem.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Ek sal die geld vir jou leen as dit nodig is,ernstig,dit is die beste geweer vir die prys wat jy gaan kry.