lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Die punt met die spoed wat ek wil vir PITSMIT duidelik maak is dat spoed die enigste werklike manier is van druk bepaal, en dat hy nie moet vaskyk teen die max gewig kryt nie, maar teen die maks spoed
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Ek het NOOIT ges? jaag maks spoed nie. Ek bly s? jaag die regte spoed met die regte seating depth dan sal jy akuraadheid kry

Maar MOENIE die max spoed OORSKRY nie.
En moenie jou blind staar teen Somchem se max gewig vir die spesifieke kryt koeel etc combo nie.
Last edited by Jagtersdok on Tue Mar 29, 2011 8:27 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

My bedoeling was dat as die akuraatheid metode nie ook die beste spoed gee nie jy moet kompenseer .Elke geweer het gewoonlik twee sweat spots een naby aan die laer spoed en een naby aan hoer spoed,jy moet maar kyk met jou geweer wat is die beste.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

fanie17 wrote: Elke geweer het gewoonlik twee sweat spots een naby aan die laer spoed en een naby aan hoer spoed,jy moet maar kyk met jou geweer wat is die beste.
Eish mmmmmm

Ek dog hierdie was presies my woorde gewees in paar posts van tevore
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Wys jou net hoe oulik ons is
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Stefan764 »

Stefan764 wrote:
fanie17 wrote: Gebruik die sweat spot metode om die beste akuraathied te kry en dan jou kronograaf vir die beste spoed,dan kan jy n goue middeweg kry
Oom Fanie

Ek verstaan nie so lekker hierdie stelling van oom nie?

Stefan
Oom ek wou net weet hoe werk die som?? As jy jou akkuraatheid uitgesort het, waarvoor wil jy nou aan die spoed gaan karring? Jy gaan mos nou die node verloor as jy speod verander? Of lees ek oom se sin verkeerd? Kry akkuraatheid en dan na dit gebruik jy chrony en kry jy beste spoed??  ??? ???

Dalk is dit maar net laat en tyd vir bed toe met my. Die 4am opstanery doen my nie goed nie...

Sag slaap manne
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Dit hang af van of die spesefieke sweat spot se spoed vir jou werk.Jy sal nie glo hoefeel keer ek al baie kranige jagters gesien skiet het,op die skiet baan, om spoed te kry nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

dagse almal

maggies maar julle kerels debateer lekker en vir n ou soos ek wat homself redelik goed kan help met herlaai het ek nou agtergekom hoe beperk my kennis eintlik is. ek het nou n magdom nuwe goed om te oorweeg en te speel mee so dankie vir al julle ouens se insette ek is mal oor sulke debatte en sou dit erg geniet om rondom n vuurtjie in die veld die goed eerste hands te praat met so n verversingtjie en bietjie eish in.

dok ek sal na jou toe terugkom met my resultate.  ek is jammer ek is so stil onlangs in die debat maar werk is bietjie hectic die laaste paar dae. ek ry rond in die karoo met werk en sien alles van n springbok tot n eland dan wonder ek hoe sal my ou snoeiskertjie nou vaar op die afstand of die afstand dan besef ek dis nog nie jagtyd nie en ouens soos ek wat nie n kapitalis is nie moet werk vir n salaris en kan nie net sommer gaan jag wanneer ek wil nie.( LOL) 

ek gaan alles sou gou as moontlik probeer en toets dan kom ek terug na julle toe.

lekker dag vir almal
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

jagtersdok en geno

ek die h2o van my dop toe bepaal 

sonder water  =  201.45gr
met water      =  269.80gr

net verskil        =    68.35gr

nou moet julle kerels asb help met hoe dit van toepassing is op met wat ek beoog.  wat het dit te doen met hoeveel poeier ek kan gooi en veilig wees.  ek het vanmiddag gelees wat dok ges? het en dat n ou maar onder moet begin en oplaai totdat jou spoed stabiliseer op jou ultimate spoed of sweetspot soos julle dit ook genoem het maar waar moet ek weet sal dit veilig wees en waar om te stop.

hoe bepaal n ou nou met daardie gegewins die sami standaard van jou geweer se kamer. die is ge fireform hy is nog nie weer gekrimp na sy laaste skoot nie.

ek wag maar vir julle ouens se inset.

dankie weereens sover vir die inligting

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13646
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Geno »

Pitsmit,
PM gestuur...

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

SAAMI specs is standaard grootes vir geweer kamer in ' kaliber. Nou deur die waterweight van jo geweer te kry kan ek sien of jy stywe kamer het of grooter.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

naandse jagtersdok

in my post net voor geno s'n het ek dit ges?.  my waterweight is 68.35gr so werk dit maar vir my uit asb.

dankie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Of dit beteken die hoefeelheid kruit wat jy in jou spesefieke dop kan laai.Die reel is dat jy nooit minder as 80% en nooit meer as 90% van die dop se kapasiteit mag laai nie.As jy dus n dop het met 50gr kapasiteit sou die min lading @80% 40gr kruit wees en die maks lading 45gr kruit wees.in jou situasie.Die kapsiteit is  68.35 @-80% is 54.68gr is wat jou min lading kruit behoort te wees,en 90% is dus 61.51gr wat jou maks lading behoort te wees.Nou moet jy jou spoed, groepering en kamer druk dophou om die beste lading vir jou geweer te kry.

(Let wel: Daar is aan die moderators uitgewys dat data soos hierbo aangegee, lewensgevaarlik in die praktyk kan wees!  Bly by veilige, algemeen aanvaarde praktyke van lading ontwikkeling.)
Last edited by fanie17 on Mon May 23, 2011 10:09 am, edited 1 time in total.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

HAAI OU MAAT EK SIEN NOU DIT IS N 270 IS JY SEKER VAN JOU DOP SE KAPASITEIT DIT IS MOER HOOG.wat ek gese het geld, maak net seker van jou dop se kapasiteit
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Kyk op www.gunnersden.com vir n meer breedvoerige verduideliking
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Daai bepaling Fanie is bietjie te erg veralgemeen.

Maar nee die water weight nadat jy gefireform het is bepaling hoeveel jou dop uit gesit het om jou kamer se form aan te neem, nou kan jy sien aan hoeveel die dop "gerek " het hoe groot die kamer is.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Lees net daai web en sien ek het dit getoets werk perfek
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13646
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Geno »

Oom Faan,
fanie17 wrote: 68.35 @-80% is 54.68gr is wat jou min lading kruit behoort te wees,en 90% is dus 61.51gr wat jou maks lading behoort te wees
Daai min en maks ladings wat jy gee is baie gevaarlik!!!!!!!!!!
Onthou dat water en kruit verskillende digthede het!!!!

Maks lading met S361 soos jy se: 61.51gr= 68995psi  :o  :o  :o
En met S365= 88674psi  :o  :o  :o  :o  :o
Die maks druk vir die .270 is 65000psi.......
Ek dink dis baie onverskillig om sommer net so te veralgemeen!
fanie17 wrote: Die reel is dat jy nooit minder as 80% en nooit meer as 90% van die dop se kapasiteit mag laai nie
Hoekom probeer ons dan so na as moontlik aan 100% dopfulling kom?  ???

Soos Wouter se: Vat klein slukkies..........

Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Fri Apr 01, 2011 7:18 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

dagse Geno

ek het nog n RCBS balanseer skaal en ek het gisteraand daai gegewens geweeg met n dop en water soos jy ges? het klink dit vir jou reg want fanie s? dit klink te groot ek dink nie ek het verkeerd geweeg nie op die meeste kan n ou seker maar n grein uit wees maar ek ken my skaal so ek gaan maar weer vanaand dit weeg en kyk of ek dieselfde resultaat kry.

lekker dag
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13646
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Geno »

Oom Pit  :P

Daai kapasiteit lyk heel reg  ;)
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Stefan764 »

Geno wrote: Oom Faan,
fanie17 wrote: 68.35 @-80% is 54.68gr is wat jou min lading kruit behoort te wees,en 90% is dus 61.51gr wat jou maks lading behoort te wees
Daai min en maks ladings wat jy gee is baie gevaarlik!!!!!!!!!!
Onthou dat water en kruit verskillende digthede het!!!!

Maks lading met S361 soos jy se: 61.51gr= 68995psi  :o  :o  :o
En met S365= 88674psi  :o  :o  :o  :o  :o
Die maks druk vir die .270 is 65000psi.......
Ek dink dis baie onverskillig om sommer net so te veralgemeen!
fanie17 wrote: Die reel is dat jy nooit minder as 80% en nooit meer as 90% van die dop se kapasiteit mag laai nie
Hoekom probeer ons dan so na as moontlik aan 100% dopfulling kom?  ???
Oom Fanie

Hierdie is presies die rede hoekom Wouter en Arnold hulle raad aan Forumlede ivm ladingontikkeling en meer spesifiek die hoeveelheid poeier wat gebruik word in jou spesifieke geweer gestop het. Dit is LEWENSGEVAARLIK. Dit kan iemand se DOOD veroorsaak. Sonder om doekies om te draai, dis feite.

Dopkapasiteit (in H2O gemeet) en dopvulling is 2 HEELTEMAAL verskillende goed, soos deur Neels hierbo verduidelik, en n ou moet vreeslik versigtig wees om die 2 te verwar.

Jy wil 100% dopvulling he (met jou kruit) om so naby as moontlik aan "optimale eweredige verbranding" te kom as ek dit so kan noem. Dis hoekom sekere poeiers in sekere gewere beter werk(perform) as ander poeiers.

Om my 7x64 as voorbeeld te vat:

66,4 gn dop(water)kapasiteit.

Ek gooi 53gn S365 in vir 100% dopvulling. Sien die verskil? Maak jy nou hier n foutjie sit jy dalk met een van daai mooi Sakos van jou se slot deur jou wang  :P

Ek preek nie en ek is self glad nie n ekspert op die gebied van herlaai nie. Ek wil mar net noem dat dit MOERSE gevaarlik is om op n Forum soos hierdie waarby ouens (soos ek self) leer by ander, n stelling te maak wat lewensgevaarlik kan wees...

Oor 4 weke is die shop oop. Kom vat n koffetjie daar by my dan was ek oom hoe om met behulp van Quickload die wetenskjap van herlaai sommer baie beter te verstaan. Ek dink oom kan nogals baat vind by die program met al die verskillende kalibers wat oom besit. Gaan baie tyd, kruit en moeite spaar.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

thanx geno. 

ek kan hoor die manne is erg bekommerd oor raad blindelings volg maar ek kan almal verseker ek weet meer as genoeg van balistiek om nie net blindelings te laai nie.  ek weet n ou begin onder en werk met jou spoed en akkuraatheid op tot die twee ooreenstem dan weet jy jy is nou in jou sweetspot.  ek ken my .270 vrek goed en sy ladings met n 130gr punt daaroom het ek die vraag gepost oor 140gr omdat dit nie so n bekende gewig punt is hier in my omgewing nie en daarom ontwikkel ek nog al die pad  my eindpunt waarnatoe ek strewe.  ek het nog by niemand sulke goeie inligting en raad gekry as by al julle ouens nie en ek is nou ligjare verder as waar ek 2 weke terug was.  die grootste ding wat ek nou vasgestel het is dat ek v?r van maks spoed is en al wat ek meer wou gehad het is so 200-250 v/sek meer en dit lyk my met julle raad gaan ek dit regkry.

ek skiet nou al vier jaar met my huidige resep met baie goeie resultate maar ek het geweet ek is nog onder potensiaal. ek het net niemand geken wat my met sulke great raad soos julle ouens kon voorsien nie.

ek verstaan die konsep tussen die h2o en die 90% lading poeier se verskil maar ek kan julle verseker ek gaan nie sommer net bo begin nie daarvoor lief ek my ou snoeisk?rtjie te veel want sien my seun moet hom nog erf soos ek hom ge?rf het.

nogmaals dankie ouens dis great om met kundiges te chat vir n slag

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by PITSMIT »

Geno ek dog ons het hierdie oom ding uitgeklaar ??? ??? asb my ou maat ek is 42 en dis nie oud genoeg om n oom genoem te word nie. ;D ;D  jy kan mos darem al jou eie tjeks teken en stem ;D ;D so los nou maar die oom ding jy laat my erg oud voel.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Wouter Roets »

Fanie

Hierdie manne hanteer jou opmerkings baie diplomaties. Kom ek stel dit so, indien ek n Moderator op hierdie forum was sou ek jou verban het agv hierdie ongelooflike onkundige en uiters gevaarlike uitlatings!!!!

Ek sidder om te dink as n onkundige persoon wat op hierdie stuk afkom en dit toepas!!!!

En hierdie is defnetief nie die eerste keer dat jy sulke uitlatings maak nie. As n mens nie iets sinvol het om te se nie dan bly jy stil!!!
Dit is nie my styl om iemand te roskam of om n persoon persoonlik aan te vat nie maar in hierdie geval sal ek n uitsondering maak want ons deel met persone se veiligheid en lewens! Neem dan ook nog in ag dat die Forum ook betrokke is daarby!

Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Ek gaan ook hier inspring nou en s? Kyk en dink mooi wat jy s?, jy mag dalk net die oorsak wees van ander man se begrafnis.

Daai berekenige is absoluut verkeerd!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Met 56.0gr S365 in 270 kry jy klaar 102% dop vulling.

Pit ek sal my nr vir jou stuur dan kan jy my bel as jy wil h? ek moet die dinamika vir jou meer in detail verduidelik.

Vir enige 270 Win met 24"loop is die max spoed om nie verby te gaan nie en nog goeie kussing van veiligheid te gee as jy 140gr koeel laai met S365 kryt 3050ft/sec, dit is teen PSI van 62 422. Die algehele max  vir die kaliber is PSI 65 000. dus kan jy sien dat daar nog klein kussing is wat vir die veilige verandwoordelike herlaaier noodsaaklik is om te beskerm teen temp verskille etc
So as jy VEILIG 'n lading wil opwerk, begin onder en werk op maar NOOIT MEER AS 3050FT/SEK NIE

Maar hier is die specs vir jou geweer.
Jou geweer se kamer is NIE 'n stywe kompetisie kamer nie. Jammer
Jou kamer is effens groter as die standaard reamer maar nog heel binne specs.
Met die TPL van 83.44mm wat jy gegee het behoort jou geweer goed te presteer Met S365 teen spoed van 2902ft/sek ejn jy behoort dit te kan behaal met ongeveer 52.3gr kryt.
Ek sal nie S361 aan raai nie, jy kan nie 100% ontbranding kry met die spesifieke aplikasie nie. So jy gaan baie kryt mors, lekker greasy aanpaksel in jou loop kry en jy kannie die spoed behaal wat jy soek nie
Last edited by Jagtersdok on Fri Apr 01, 2011 2:20 pm, edited 1 time in total.

Post Reply