Ek dink ons almal kan baie baat by 'n vergelyking van verskillende teleskope op hierdie forum. Ek het hierdie gesien wat baie van my vrae antwoord maar ek dink feedback van almal af kan die moeite werd wees. As julle volgende keer op die skietbaan is.
- Stel bietjie jou scope na 6x en 12x en 24x (as jy het) en neem fotos en gooi dit hier asb
- Veral op verdere targets sal dit interessant wees
- Grade C' op die dag en mirage ens sal ok interessant wees om te sien
- Ek neem gewoonlik met met Sony selfoon (23mp) die fotos
Ek sal so maak oor die naweek en fotos van my Rudolph en twee Vortexe bring.
Het iemand al sulke fotos?
Nag nella
SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
Ek het dit al gedoen, maar my opinie is dat dit nie rerig vergelykbaar is nie, dit hang te veel van die kwaliteit van foto af, jy gan 2 fotos van dieselfde scope neem en hul gan maklik baie verskil.
Om 2 teleskope met mekaar te vergelyk is nie n eenvoudige proses nie, en dit gaan ook nie op een skietsessie in my opinie gebeur nie,wat nog van n foto .
Ek is net bang daar word verkeerde gevolgtrekkings gemaak.
Om 2 teleskope met mekaar te vergelyk is nie n eenvoudige proses nie, en dit gaan ook nie op een skietsessie in my opinie gebeur nie,wat nog van n foto .
Ek is net bang daar word verkeerde gevolgtrekkings gemaak.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
HIerdie tipe vergelykings met foto's werk glad nie, dis al gedoen. Daar is net te veel veranderlikes wat 'n invloed het. Om teleskope te vergelyk moet jy 'n paneel hê wat almal gelyk onder dieselfde omstandighede na die verskillende scopes kyk. En selfs dan sal jy verskille kry soos reeds bewys is in geweerwinkels waar ons mense se menings getoets het met verskillende scopes.
Mooi loop
Mooi loop
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
ons het nou een aand scopes getoets na jakkals teikens op verskillende afstande en ook sommer elke man uit sy eie skietstoel na die teikens geskiet.was baie interessant
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
Hierdie paneel se oë moet seker ook "dieselfde" kan kyk / sien? Of is 20/20 goed genoeg?Koos Barnard wrote:HIerdie tipe vergelykings met foto's werk glad nie, dis al gedoen. Daar is net te veel veranderlikes wat 'n invloed het. Om teleskope te vergelyk moet jy 'n paneel hê wat almal gelyk onder dieselfde omstandighede na die verskillende scopes kyk. En selfs dan sal jy verskille kry soos reeds bewys is in geweerwinkels waar ons mense se menings getoets het met verskillende scopes.
Mooi loop
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
Nice draad maar ek dink dit gaan dalk 'n paar manne deurmekaar maak. Kyk bv na zeiss se glas in vergelyking met nightforce. My opinie is dat zeiss se glas beter is maar sy tracking is glad nie so goed nie. Nightforce se tracking is uitstekend. Soveel vektore wat in gedagte gehou moet word. 
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
Goeie feedback manne. Kyk bietjie hierdie video: https://www.youtube.com/watch?v=CX3hLSI59ko
Hierdie ouens doen nogals intense reviews...
Waar is die draad waar die fotos al gedoen is, sal graag bietjie wil kyk?
Hierdie ouens doen nogals intense reviews...
Waar is die draad waar die fotos al gedoen is, sal graag bietjie wil kyk?
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: SCOPE TOETS: kom ons vergelyk
Stem saam, Zeiss in my 'oge opinie' sit NF ore aan met glase maar nie met tracking nie. Burris se glass van XTR en Veracity "beat" Zeiss "medium" en NF "medium" en doen uitstekend in die "tracking" afdeling maar eks seker Zeiss en of NF klop Burris met iets anders iewers wat onbenullig mag weesHeinds wrote:Nice draad maar ek dink dit gaan dalk 'n paar manne deurmekaar maak. Kyk bv na zeiss se glas in vergelyking met nightforce. My opinie is dat zeiss se glas beter is maar sy tracking is glad nie so goed nie. Nightforce se tracking is uitstekend. Soveel vektore wat in gedagte gehou moet word.
"the more I practice, the luckier I get'
