Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Nuwe lid

Post by Pierre1 »

Dagsê manne,

My naam is Pierre Rossouw, ek is van Wellington (Kaapstad).

Geweer tans is 'n .300 Win Mag, maar ek is besig om aan nog 2 te werk (kleiner jag kaliber, dalk .243 asook 'n pistool) ;D

Ek sien ek het dieselfde verslawing as die res van julle....GEWERE/JAG/BUITELEWE!!!

Dankie vir die aanvaarding,

Groete
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Boesman10 »

Dagse Pierre uit die Paarl uit. Welkom op die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom Pierre
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ruaanb »

welkom Pierre
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

Welkom Pierre. Ja, die verslawing is nie ligte musiek nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Dan 'n versigtige welkom hier vanuit die Noorde. Julle Wes Kapenaars kan al 'n lelike kommando op die been bring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Gawie(13mm) »

'n Hartlike welkom Pierre.
Tripod is net jaloers omdat hy daar bo in die stof moet arbei en ons hier tussen die wingerde bly! ;D
Groetnis!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Waar moes ek die klem geplaas het - op lelik of kommando?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe lid

Post by Jacquesb »

Welkom Pierre
Geniet die forum van bakgat ouens.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Jammer vir die hijack Pierre. Praat met Gawie oor die Howa 243 en wat jy alles met hom moet doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

tripodmvr wrote:Dan 'n versigtige welkom hier vanuit die Noorde. Julle Wes Kapenaars kan al 'n lelike kommando op die been bring.
Dan maak ons vir Gawie kaptein van die Weskaap komando en die 243 koning.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe lid

Post by Sybrandz »

Welkom, Pierre.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nuwe lid

Post by JTM »

Welkom Pierre. Jy kuier beslis op die regte plek as skiet jou passie is.
Jannie Welman
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Nuwe lid

Post by Pierre1 »

Dankie manne.

:) , ek sien hier gaan lekker gesels word.....

Gawie, ek gaan defnitief met jou gesels...het hoeka 'n Howa .243 ingedagte gehad - met bullbarrel en thumbhole laminated kolf, hy bly maar mooi 8) .

Teleskoop - ek was onlangs by Wildman Cape Gate en was verbaas toe ek deur die Meopta teleskoop kyk (eerste keer), baie goeie optics!!!! Ken julle dit?

Gawie, nevermind die wingerde, ek is in die wynbedryf so ek geniet beide die wingerd en die eind produk :):
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
Post Reply