dop lengte

Post Reply
grumpy

dop lengte

Post by grumpy »

Nee nie in n glas nie!  :laugh:

Ek wil net weet wat is die minimum en maximum lengte vie PMP doppe vir 30-06. Ek het n FN Mauser 30-06.

Dankie.
johneiman
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:17 pm

Re: dop lengte

Post by johneiman »

dit is n goeie idee om n tool te maak waarmee jy eers jou kamerlengte kan meet en daarvolgens jou doplengte bepaal, ek maak so n tooltjie wat uitstekend werk .
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: dop lengte

Post by erx »

Hi johneiman

Wys bietjie daai tool as jy kan.

Groete
erx
grumpy

Re: dop lengte

Post by grumpy »

Nog beter, wat kos dit en hoe werk jy dit uit?
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: dop lengte

Post by Beyers »

Is reeds op 'n ander topic bespreek soek en jy sal vind
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: dop lengte

Post by Raven »

ERX/ Grumpy,

Lees hier oor John Eiman se "goodies"

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1

Groete Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: dop lengte

Post by erx »

Thanks Raven!

Groete
erx
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: dop lengte

Post by Beyers »

Dankie Raven
grumpy

Re: dop lengte

Post by grumpy »

My vraag is eintlik, na jy geskiet het en jy nou die doppe voorberei en die nek moet sny, wat is die minimum en max lengte wat jy moet en kan sny?

Dis vir 30-06 asb.
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: dop lengte

Post by erx »

Hi Grumpy

Volgens Somchem boekie: 63.35mm/2.494"

Groete
erx
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: dop lengte

Post by Beyers »

Grumpy
http://en.wikipedia.org/wiki/File:.30-06_Springfield.svg
Lekker prentjie om te he
Beyers
grumpy

Re: dop lengte

Post by grumpy »

erx

Is dit die max of min?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: dop lengte

Post by Wouter Roets »

Grompie

Dit is die maksimum volgens SAAMI en CIP. Die maksimum in jou geval gaan deur jou geweerkamer se spesifieke demensies bepaal word. Bly maar by die maksimum wat jy wen nie veel deur verby dit te gaan nie. Die minimum word ook deur jou bepaal en die norm is om nie jou nek korter te maak as jou kaliber in die 30-06 se geval 7,82mm nie. Die 30-06 het n redelike lang nek so n mens kan maar redelik afhaal. Gebruik jou kortste dop binne perke en sny dan al die ander doppe na hierdie lengte.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: dop lengte

Post by erx »

Hi Grumpy

Wouter is reg. Die lengte wat ek gegee het is die maksimum, so as die dop oor die lengte gaan begin die slot moeilik toemaak ens.
Ek sny egter na ek gesize het nooit korter as die lengte nie, jy kan maar dan moet jy weer volgens jou spesifieke kamer dimensies gaan bepaal hoeveel, ek dink nie mens kan iets wen hierdeur nie.
Daai lengte wat ek gegee het is om te verseker dat regoor die wereld 'n 30-06 dop met daai lengte in enige ou se 30-06 sal pas.

Groete
erx
grumpy

Re: dop lengte

Post by grumpy »

Dankie,

maak redelik sin vir my. As ek vas haak sal ek weer vra.

NB: Wouter jy het email!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :angel: :laugh:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: dop lengte

Post by Wouter Roets »

Grompie

Ek is bly om te sien jy let op in die kjas! ;D

Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
grumpy

Re: dop lengte

Post by grumpy »

Wouter,

Jy is vol bounce ne???????? Wat het jy gehad, jellie bean of jumping beans!!!!!!!!!!!!!!!  :angel: :angel: Ek het jou gese ek vang gou aan wat is wat.  :laugh:
Post Reply