Op die regte tyd op die regte plek...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Op die regte tyd op die regte plek...

Post by Ben Remington »

Hallo...

Terwyl ons die naweek in die Kalahari was het 'n pel van my by hierdie krip vir varke en jakkalse gewag...hy het die twee koedoe koeie sien nader kom en die foto net op die regte tyd geneem...die ander koei het verkies om by die hek in te stap...

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMG-20160307-WA0040_zpsldqqhxyb.jpg
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: Op die regte tyd op die regte plek...

Post by Anja101 »

Wow, definitief 'n ''once in a lifetime'' tipe foto!
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Op die regte tyd op die regte plek...

Post by ruaanb »

Ja nee kyk hulle mag maar spring, pragtige foto!
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Op die regte tyd op die regte plek...

Post by Ben Remington »

Ja Anja...dis verseker... :)
Post Reply