Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post Reply
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post by fanie17 »

Ek het nog altyd S365 gebruik vir meeste van my gewere,Ek wil nou bal kruit gebruik want ek wil dit goei.Wie kan help a.s.b
30-06
308
270
243
375
300WM
22.250
Watse bal kruit werk die beste by die kalibers.Ek gebruik PMP doppe

Fanie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post by fanie17 »

Was nou net by die skougronde,met manne van somkem gepraat ,hy se ek kan S361 gebruik i.p.v.S365 blykbaar selfde of bete kwalitiet.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post by tripodmvr »

Het al met beide bal en stokkies herlaai en gehou by aanbeveling van Magnum primers vir balkruit. Goeie resultate met balkruit, maar is hitte sensitief. Moet nie ammunisie in son laat nie(re?l geld vir alle ammunisie). Volg logika en verkry veilige maksimum lading wat akkuraat is in die warmer maande, dan is jy veilig in die jagtydperk (wintertyd = koeler dae).

Balkruit is handig waar dopkapasiteit 'n faktor is. PMP doppe baat veral hierdeur. Gewere is baie komponent gebonde en baie keer werk die balkruit net beter en vermy saamgeperste ladings en gee goeie of die beste akkuraatheid.

Moet dit dus nie vermy nie, weet net wat die riglyne is.

Begin met veilige ladings en moet nie in die draak se anale opening krap nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post by Stefan764 »

tripodmvr wrote: ..... Volg logika en verkry veilige maksimum lading wat akkuraat is in die warmer maande, dan is jy veilig in die jagtydperk (wintertyd = koeler dae).
Tripod

Waar wat jy hierbo se, maar ai, die akkuraatheid ly tog daaronder..... As n man jou roer op n warm dag met n sekere batc ammo laat groepeer dan neuk dit soms as dit koeler raak  :-\

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.

Post by erx »

Hi fanie17

Op 308 en 22-250 het ek al 341 gebruik, maar kry nie sulke goeie resultate soos met 335 nie!

Groete
erx
Post Reply