Wonder net
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Wonder net
Ek het Saterdag aand 'n jakkals geskiet en wat my nou laat wonder gewoonlik skiet jy 'n jakkals redelik stukkend met 'n 87gr vmax 243 maar die uitgangs wond was 'n klein ronde gaatjie glad nie die gewone tonnel nie die jakkals is +/- 25 tree van die bakkie geskiet reg van voor en die koel is tussen die ribbes en die lies uit .Kan dit wees dat die punt nie kans gekry het om om te klink nie agv die afstand of het ek sg bullet failure gekry of dat daar geen been getref is nie. Daar was baie min bloed gewees en dit was nou die ideale kans om 'n mooi velletjie te kry.Die jakkals aan die linkerkant is met 'n 223 55gr vmax geskiet en die jakkals aan die regterkant is met die 243 geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wonder net
Ek sou raai dat hy binne al sy skade gemaak het en dat net n klein stukkie van die koeël by die uitgangs wond uit is- omdat hy bietjie verder as gewonlik moes penatreur en omdat die impak spoed nog hoog was en die koeël baie vinnig omgeklink het.
Groete
Nico
Groete
Nico
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wonder net
het al gekry met geen uitgangswond nie...75gr vmax
het al gekry met geen dupp klank nie,,klein gaatjie in en uit..75 vmax
het al gekry met ingangs wond in die oor en geen uitgangswond nie, maar hele kop is jelly..75 vmax
koeels maak soms maar soos koeels maak..
het al gekry met geen dupp klank nie,,klein gaatjie in en uit..75 vmax
het al gekry met ingangs wond in die oor en geen uitgangswond nie, maar hele kop is jelly..75 vmax
koeels maak soms maar soos koeels maak..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wonder net
My dogtertjie het n 58gr V-max deur n swart wildebeest se skouer geskiet en die die koel is uit by die ribbekas aan die anderkant.Koels is soos vrouens,hul maak soos hul wil!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wonder net
Pinkes opi forum het maandag n RHB voor die kop geskiet met n 140gr Amax uit sy 264WM, impak spoed was seker so 2800fps en die koel is reg deur sonder enige regte skade bahelwe nou vir die lyn deur sy kop te maak, soos G se hulle maak maar soos hulle wil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.