Howa Sneller

Post Reply
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Howa Sneller

Post by gs23139 »

Vir die van julle wat julle Howa sneller wil laat "tune" kontak vir Andre308 hier op die forum.
Hy het 3 van myne gedoen en hulle is nou 100% soos ek myne soek.
Geen voortrek en breek so op 1.7 lbs.

Ek sal regtig sy werk aanbeveel.
Dankie Andre
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Howa Sneller

Post by RUPERT »

Andre 308 kom in asb. Sal graag myne wil doen en somer wat vra jy om dit te doen

Dankie
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Howa Sneller

Post by Andre308 »

RUPERT wrote:Andre 308 kom in asb. Sal graag myne wil doen en somer wat vra jy om dit te doen

Dankie
Rupert, PM my.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Howa Sneller

Post by Andre308 »

gs23139 wrote:Vir die van julle wat julle Howa sneller wil laat "tune" kontak vir Andre308 hier op die forum.
Hy het 3 van myne gedoen en hulle is nou 100% soos ek myne soek.
Geen voortrek en breek so op 1.7 lbs.

Ek sal regtig sy werk aanbeveel.
Dankie Andre
Gerhard, dit was plesier om jou te kon help. Skree maar as die triggers jou probleme gee, dan sort on hulle uit.
Post Reply