Muskiete by miljoene

Post Reply
GERHARD 3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm

Muskiete by miljoene

Post by GERHARD 3 »

Mirrag. Ek wil vir julle jul opinie vra ten opsigte van muskiete en die assosiasie met jakkalse.

Gistraand gaan roep en na die welkome reens is die veld groen en die muskiete erg.

My alie afgesukkel net om vokale reaksie te kry daar waar die jakkalse gewaar word deur die vroee oggend en laat middag. Staanplek gemaak maar niks kom uit nie behalwe muskiete. Baie ver geskuif en die muskiete was merkbaar minder. En waragtig 'n pragtige twee jaar oue teef geklop.

Pla die muskiete die jakkalse so dat hul hul jag gebied sal verander of verskuif. Die teef is geskiet nogals ver van die spruit af.

Groete
Gerhard
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Muskiete by miljoene

Post by musgrave270 »

Gerhard

Ek dink dit was maar toevallig gewees. jakkalse hou van hoë grond ook.

Groete
Ruan
Post Reply