Hello manne
Watter geweer sou jul se ek kan oorspronklike pre-64 winchester model 70 kry of moet ek eerder vir my een van die nuwe wincherster model 70 koop.
Groete Fanie Nel
Manne help gou
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Manne help gou
Fanie.
Die Pre 64 word nie verniet The Riflemans Rifle genoem nie - die pre 64 in 'n fantastiese wapen met 'n baie netjiese aksie. Die pre 64's se afwerking is oor die algemeen beter as die van die Mod. 70's of ook genoem die post 64's.
Die Pre 64's se aksie herinner baie aan die K98 waarop dit dan ook geskoei is - die ectractor en ejector is basies dieselfde ontwerp, die sneller(wat verstelbaar is) op die winchesters is 'n 1000 keer beter as die beste oorspronklike mauser sneller. Voorts het die 3 posissie safety van die winchester homself bewys en baie mauser of K/M98 eienaars het al hul aksies laat verander na die winchester tipe 3 posissie safety.
Die pre 64's is arbeid intensief aangesien hulle grootliks met die hand deur wapensmede gebou is.
Met die toetrede van die Reminton 700 aksie op die mark is winchester gedwing om kostes te besny en die post 64(Mod 70's) het die lig gesien. grootste veranderinge: die ejector en extractor is na 'n Sako tipe verander(klein extractor op die boltface en 'n button tipe ejector wat in die slot se gesig sit) Kolwe is met 'n masjien gebou en die ruitwerk(checkering) is met masjienerie gedoen - nie meer met die hand soos in die geval van die Pre 64's nie. Die kolwe se afwerking was ook nie van dieselfde gehalte as in die geval van die Pre 64's nie - die wood to metal fitting was swak ivm die van die Pre 64's.
Albei die aksies is dodelik akkuraat en sterk genoeg - as jy van 'n mauser tipe aksie hou en van tradisie hou koop gerus die Pre 64, andersins kan jy die meer moderne Model 70 koop. As ek moes kies sou ek die Pre 64 gekoop het.(Ek het 'n Model 70 wat pa vir my gekoop het- lieflike geweer en so akkuraat soos kan kom)
Groete.
Jaco.

Dont tell me, show me......
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Manne help gou
Dankie Jaco
Ek het intussen bietjie navorsing gedoen oor die spesifieke geweer is in 1947 gebou soos ek dit het is pre 64 soos ons hom ken eers iewers in die 1950's gebou, 'n bietjie van 'n verbetering op hierdie aksies maar ek kan verkeerd wees, is nie heeltemal seker nie. Het fotos van geweer gekry, die bolt handle lyk nie soos die pre 64's wat ek al gesien het nie.
Is daar nie iemand wat presies die geskiedenis ken nie
Groete

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Manne help gou
Fanie,
Jy kan nie verkeerd gaan met die nuwe Mod. 70 nie. Hy word deur FN (van Belgie) in die VSA gebou. Die voordeel is dat die geweer NUUT is - met 'n goeie waarborg.
Dink nie daardie Pre-64 is splinternuut nie... Van die forumlede het al van hulle gekoop. Die prys is ook baie goed.
Soos die ander ouens se - die Pre-64 is 'n gem. Veral as dit in 375H&H is...
Net my 2c
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Manne help gou
Hein die geweer is verseker nie nuut nie kan sien het al bietjie gewerk sal paar rand kos om hom te kry soos ek hom wil he. Dankie Hein ek stem nogal saam met jou die geweer is ook nie die kaliber wat ek regtig wil he nie
Ek het bietjie gaan op lees oor die geskiedenis van die pre 64 hierdie geweer is verseker een van die oorspronklike gewere. Die stelling wat ek vroeer gemaak oor dat die pre 64 eers van 1950's af gebou is is verkeer hul is in 1935 begin bou maar eers in 1937 is die eerstes verkoop
groete
Ek het bietjie gaan op lees oor die geskiedenis van die pre 64 hierdie geweer is verseker een van die oorspronklike gewere. Die stelling wat ek vroeer gemaak oor dat die pre 64 eers van 1950's af gebou is is verkeer hul is in 1935 begin bou maar eers in 1937 is die eerstes verkoop
groete
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Manne help gou
Fanie.
Jou feite is nou reg - my skoonpa het 'n original Pre 64 in .22 Hornet kaliber wat in 1937 deur oupa nuut gekoop is. Jy gaan dit nie glo nie, maar dit 'n fullsize aksie met 'n spacer in die magasynkas om die klein 5 skoot magasyntjie te huisves - die slot het 'n stop op om te voorkom dat jy hom die volle 80mm terugtrek. Pragtige geweertjie en hy skiet op 'n tiekie. Nadat Gerrie hom weer geblou het en die kolf bietjie skoongemaak en weer oorgedoen het lyk hy sommer splinternuut. My laaitie gaan hopelik eendag die trotse eienaar raak van die geweertjie.
Soos ek ges? het - dis 'n persoonlike keuse - nuut teenoor oud.
Ek is nie stout oor K98 aksies nie, maar net oor die Pre 64 so 'n fantastiese geskiedenis het sal ek vir my eendag een wil koop - tot tyd en wyl skiet ek die rook uit die manne uit met my Mod. 70.......

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Manne help gou
Fanie
Ek het n pre64 375hxh.dit is n regte geweer.Watse kaliber kan jy kry teen watse prys.Die latere Winchesters is nie dieselfde kwalitiet nie.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Manne help gou
Fanie
Ek kan 300 win mag kry. Die geweer al bietjie gewerk. Hy soek 12000 vir hom
Groete
Ek kan 300 win mag kry. Die geweer al bietjie gewerk. Hy soek 12000 vir hom
Groete
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Manne help gou
As die loop mooi is is dit n goeie geweer vir n goeie prys.Maak net seker dit is n pre 64