Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Menere kom ons probeer weer.
Ek en Marius gaan nou saamspan en probeer om 'n kursus te reel.
Die datum sal die 16de April wees op Marius Van der Ryst se plaas.
Die relings sal as volg wees:
Kursus is R1000 per persoon. Ons versoek R500 deposito met bespreking direk in Oom Heinrich se rekening betaalbaar.
Jaracal Trust
FNB Trompsburg
62065296991
250655 takkode
Reply op die topic met jou naam en tel indien jy bespreek.
Roete aanwysing:
Plaas Bakkiesdraai 32km op die R31 vanaf die Dani?lskuil/ Kuruman T-aansluiting in die rigting van Barkley west en regoor die Kuruman 120km afstandbord op die R31 vanaf Barkley-West na Postmasburg.
Etes:
R100 per kop vir die etes.
Die etes sal as volg daar uit sien:
? Saterdag oggend sal daar beskuit en koffie wees met arrivering
? Saterdagmiddag sal daar 'n Lasagna met 'n broodjie wees
? Saterdagaand sal daar 'n braaipak met vuur en 'n slaai wees.
? Sondagoggend sal daar 'n ligte ontbyt wees.
? Bring asseblief U eie drinkgoed saam.
Sondag oggend se relings:
Kyk ons na die tweede vrystelling van slagyster- en hok stel metodes deur Peter Schneekluth waarna ons gaan terugkeer na ons onderskeie bestemmings.
Slaapplek vir die manne wat ver kom:
Die is versoek om indien jy sou belangstel om oor te slaap jou eie beddegoed ( matras, slaapsak en kussing) saam te bring.
Julle kan direk vir Maruis kontak op sel: 083 ses nul agt nege 856 of vir my 082 drie twee dubbel vyf 940
Maak mooi.
Hein

Last edited by KSV on Tue Feb 22, 2011 9:12 am, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Die wat belangstel.
Daar is nog plekke beskikbaar op die kursus?
Laat ons maar weet.
Maak mooi!

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Sterkte hein
Julle doen soveel moeite vir die manne daar ..
Hulle moet julle waardeer.
Groete
Jacques.

Shoot straight and tell the truth!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
KSV-Hein
Dink jy moet liewer 'n kurses vir die jakkalse aanbied "Hoe om 'n haas met 'n rooi lig en 'n gun te vermy 101". Ek sit met dieselfde probleem as ek Toegewyde Jagters kursesse wil aanbied. Die belangstelling is goed tot jy 'n datum vasmaak, dan pas dit hoogstens een persoon!
Sterkte mater - As ek nie daardie naweek op Sweizer Reneke gaan skiet met die Intertak skiet nie - join ek jou.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Wessel
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Sat Jan 23, 2010 7:06 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Hi KSV
Praat maar ek is weer in die datum is reg.Ek hoop van harte jy kry hom die keer deur.
Groete
Wessel
Praat maar ek is weer in die datum is reg.Ek hoop van harte jy kry hom die keer deur.
Groete
Wessel
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Manne julle moet laat weet die tydjie raak min.
Groete
Hein
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Ai ou Hein as dit nou nie so ver was nie het ek n plan traai maak!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Kosie
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Dec 06, 2010 11:51 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Hein
Wanneer kan julle 'n kursus by Nieu-Bethesda(naby Graaff-Reinet) kom hou. Hoeveel kursusgangers het jy nodig om so kursus te kan aanbied.
Groete
Kosie
Wanneer kan julle 'n kursus by Nieu-Bethesda(naby Graaff-Reinet) kom hou. Hoeveel kursusgangers het jy nodig om so kursus te kan aanbied.
Groete
Kosie
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Kosie,
Sal jou more 'n PM stuur.
Maak mooi!
Hein
Sal jou more 'n PM stuur.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
KSV.
Stuur die 2 bulle wat vir Oom Hein wou leer hoe om jakkie te skiet af die kant toe. Ek hoor die 2 manne het nogal heelwat "knoe-how" tussen die 2 van hulle.
.
Sit bietjie 'n foto op van daai rooikat wat jy die naweek gelooi het - ek het eers gedink dis dalk weer 'n boerboel wat jy gelooi het!

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
243Songdaug wrote: ..... die 2 bulle wat vir Oom Hein wou leer hoe om jakkie te skiet .....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Hahaha daai 2 manne was darm erg...hulle het meer oor kudu jag gepraat as oor jakels jag