Brownells
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Brownells
Ek het al maar nie geweer parte nie. Daar is amerikaanse wetgewing wat n rol speel by die uitvoer en invoer van geweer parte.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Brownells
Jy kan probeer om GI Combat Supplies te kontak. Hulle doen blykbaar elke paar maande "bulk" Brownells bestellings. Spaar op posgeld en hulle sorteer in/uitvoer permitte.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Brownells
Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Brownells
Dit hang af van die koste. Hulle stuur nie geweer parte van meer as $100 nie, of meer as $100 in totaal nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Brownells
Jy gaan nie regkom met vuurwapen parte/bybehore nie, hulle wil nie eers vir my n sling swivel stuur nie.
Maar legally is dit moontlik, mids dit onder $100 is.
Biekie inligting oor die spesifieke wetgewing: http://www.borderview.com/services/for- ... n-details/
Maar legally is dit moontlik, mids dit onder $100 is.
Biekie inligting oor die spesifieke wetgewing: http://www.borderview.com/services/for- ... n-details/
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Brownells
Ek het hulle ge epos en gevra of hulle sneller sal stuur, antwoord was ja, so ek gn probeer, sneller is $99.99 so ek maak dit net!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Brownells
Jard triggers sal vir jou stuur. Ek het sen in my 45-70 en hy is puik!!!6.5/284Norma wrote:Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Brownells
Ja Jard self het al twee vir my gestuur.Drenalinjunkie wrote:Jard triggers sal vir jou stuur. Ek het sen in my 45-70 en hy is puik!!!6.5/284Norma wrote:Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Brownells
ek het al BAIE herlaai toerusting (dies ens en my MagnetoSpeed) by hulle bestel. Hul diens is goed en jy kry jou goed vinnig. Ek dink jy sal spesiale permitte of dinge benodig vir wapen parte, doppe, koeels ens.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Brownells
Hallo nadat ek die som gemaak het met die huidige R/$ wisselkoers sal ek maar aangaan met bestaande sneller, storie gn my +_ R2500 kos, gn maar eerder patrone koop en oefen met harde sneller!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1704
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Brownells
In watse omgewing is jy JJV? Gunsmith hier in Edenvale kan enige sneller verstel, my ruger 243 en 30-Suk6 se standaard snellers van 12pond tot en met 2.5pond... Sal seker nou so R500 en n halwe dag kos.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Brownells
Sal hom ARMS toe vat, was nie lus om geweer by hulle te los nie, maar lyk my dis enigste keuse.
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Brownells
JJV,
Ek het verlede week parte van Brownells ontvang onder andere n recoil spring en extended safety vir n HP Browning maar die manne is reg die maks waarde is USD 100.
Jou alternatief is as jy dalk n vriend of n kennis in USA het kan hulle dit gaan koop en vir jou pos.
Groete,
Ek het verlede week parte van Brownells ontvang onder andere n recoil spring en extended safety vir n HP Browning maar die manne is reg die maks waarde is USD 100.
Jou alternatief is as jy dalk n vriend of n kennis in USA het kan hulle dit gaan koop en vir jou pos.
Groete,
Stephen