LED Bar Lights

ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: LED Bar Lights

Post by ROBBIE1 »

Rooster ek het myne by Montana Trader gekoop. 12 grooter ligte, en jy kan hulle vervang as een blaas of beskadig word. Ek so 13 mnde trug R2500.00 betaal.

As jy by die hoofhek by die sirkel Ingaan, loop jy reguit in die groot gang af. Seker die 5de of 6de winkel aan jou linker kant verkoop hulle al die soorte led ligte waaraan jy kan dink. Die Bangladesh is nog onderhandelbaar ook!

Myne is op n 3way skakelaar op my brights gekoppel. Bo werk hy saam bright, middel heelemal dood, onder werk hy alleen.

Ja dit is onwettig, maar AS n bob my dalk eendag wil fine, en my lig is op die midelste skakelaar as hy my stop wat in effek af is, sien ek hom in die hof. My verklaring is net dat ek die lig op die wildsplaas en privaat grond gebruik en glad nie op die openbare paaie aansit nie. Hulle moet my dan verkeerd bewys dink ek!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Piet Pille »

Gawie(13mm) wrote:Manne, drie dinge is baie duidelik uit hierdie draad:
1. Die wette hou nie tred met die tegnologie nie. Daarom het die Namibiese regter die aangeklaagde die voordeel van die twyfel gegee.
2. Blaser haat alle bobbejane. Of hul nou in die bome is of agter die bosse. ;D
3. Piet Pille, is een van die mees welaf lede op Jaracal as ek so na sy vloot kyk. Almal 2015 modelle. Hy hou die mense daar op Grootfontein net so op die randjie van die dood lyk dit my. >:D
Daai Kombi is eintlik die baas met die rok sn Gawie...ek wou maar net bietjie belangrik probeer klnik.... ;)
(my bakkie is 'n 2004 model met 200k kilos op :-[ )
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Rasmus »

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Piet Pille »

Rasmus wrote:Toevallig die raakgelees

http://www.republikein.com.na/vervoer/v ... ort.261595


>:( >:( >:(
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Gawie(13mm) »

In die stem van Liewe Heksie:"Ek wil nou nie 'n dr@l wees nie, maar ek het julle mos gesê! >:+"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Piet Pille »

Nee, Gawie jys reg- dat hulle die motoriste vetgee is beslis so.
My probleem is nogsteeds-

1) wetgewing maak nie voorsiening nie, daar is dus 'n grys area.Wat presies se die huidige wet (bewoording?)
2) watter outoriteit het die verkeersafdeling om dan 'n interim wet toe te pas as dit nognie in wetgewing onderskryf is nie
3) op hoeveel gronde gaan hulle in die hof kan staan, t.o.v. bogenoemde en mbt tot motors wat standaard met 'n LED string ligte uitkom (daar is reds baie modelle beskikbaar)?
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Piet Pille »

Volgens daardie artikel verstaan ek dat daar nie wetgewing is wat die LED ligte aanspreek nie.
So die verkeersafdeling maak nou self 'n wet intussen totdat daar 'n wetswysiging gemaak word... Is dit grondwetlik?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Gawie(13mm) »

Piet Pille wrote:Volgens daardie artikel verstaan ek dat daar nie wetgewing is wat die LED ligte aanspreek nie.
So die verkeersafdeling maak nou self 'n wet intussen totdat daar 'n wetswysiging gemaak word... Is dit grondwetlik?
Ai ou Pietta. Die dag toe jy oor die Oranje trek, dag jy, jy is nou ontslae van al die oorlamsgeid! >:D My oorlede Pa het altyd gesê dat die Hemelse vader drie goed in die lewe gemaak het om jou te toets. Vlieë, boerbokke en verkeersmanne. ;D Al drie is versondig net jou siel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Heinz Petersen »

Gawie, vliee is swart (verstaanbaar)
My boerbokke is nie n probleem nie
Verkeersmanne ???
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: LED Bar Lights

Post by Johnnie De Wet »

Heinz Petersen wrote:Gawie, vliee is swart (verstaanbaar)
My boerbokke is nie n probleem nie
Verkeersmanne ???
Daardie bokke is die buurman se probleem... Image
Johnnie
Post Reply