Alge in waterkrippe

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: Alge in waterkrippe

Post by Tienie »

swembad chloor en drinkwater chloor is blykbaar verskillend ,weet nie wat die gesondheids risiko is nie .. ek koop drinkwater ( menslikke gebruik)chloor pille by ons plaaslikke Mica hardeware .
WesMerw
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am

Re: Alge in waterkrippe

Post by WesMerw »

Net n dom vraag, as jy 'n afdakkie oor die krip bou sodat daar nie direkte son op die water skyn nie, gaan hy ook nie langer skoonbly sonder om enigsins iets by te gooi nie?
Wessel vd Merwe
Post Reply