243 AI Die stel

Post Reply
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

243 AI Die stel

Post by Louis Nel »

Ek benodig advies rondom die aankoop van 'n 243 Ackley Improved se "die" stel. Ek weet defniteif dat ek 'n stel Redding wil koop. Watter tipe redding model?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by Hein M. »

Bud,

Die De Lux set was nog altyd 'n wenner.

http://www.safariandoutdoor.co.za/reddi ... -1412.html

Die RCBS-weergawe is heelwat duurder.

Groetnis!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by baboonstalker »

Redding se Deluxe die set bestaan uit 3 dies, Full size, Neck size en bullet seater. (R1000)
Redding se competition die set bestaan uit 'n bushing neck die, Shoulder bump die en micrometer seater die. (R2000)

Dit hang maar af wat jy van jou herlaaide amunusie verwag.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by Hein M. »

baboonstalker wrote: Redding se Deluxe die set bestaan uit 3 dies, Full size, Neck size en bullet seater. (R1000)
Redding se competition die set bestaan uit 'n bushing neck die, Shoulder bump die en micrometer seater die. (R2000)

Dit hang maar af wat jy van jou herlaaide amunusie verwag.

As die geweer 'n kompetisie-geweer (gebou vir die doel) is, is die kompetisie dies wenslik.  Vir 'n fabrieks-jaggeweer is die De Lux dies beter.  Die knap toleransies van die kompetisie dies gee dikwels probleme in jaggewere.  Probleme wat jy dus koop met daardie BAIE geld...

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by Francois Marais »

Buda

My 2c.........

Die Type S Match neck die set, bushing nek die, body die, en seater met micrometer, sal nie sommer weer n ander die set in my lewe koop nie, het nou al so 6 stelle en bly n plesier om mee te werk, doppe hou ook baie langer, gebruik hulle ook op my gewone van die rak af kalibers...weet nie watse probleme Hein M met hulle ervaar nie. Week terug weer een aangeskaf in 223 Rem, by S&O, R1450.00

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 243 AI Die stel

Post by Namib »

More Buda

Wat FM se,Type S Match 101% .Sal ook nie weer n ander die koop nie.

Namib Groete
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by Hein M. »

Francois Marais wrote: Buda

My 2c.........

Die Type S Match neck die set, bushing nek die, body die, en seater met micrometer, sal nie sommer weer n ander die set in my lewe koop nie, het nou al so 6 stelle en bly n plesier om mee te werk, doppe hou ook baie langer, gebruik hulle ook op my gewone van die rak af kalibers...weet nie watse probleme Hein M met hulle ervaar nie. Week terug weer een aangeskaf in 223 Rem, by S&O, R1450.00

Mooi loop
Francois
Francois,

Nee, ek het nie spesifiek van Redding se kompetisie dies gepraat nie.  Ek - en pelle - het stelle afgetrap met van Forster se kompetisie dies wat nie lekker met ons jaggewere wou saamwerk nie.  Het toe maar weer die ou Lee dies gaan uitkrap en toe was ons probleme opgelos.  Ek het nou 'n Redding De Lux die set en is baie tevede.  Gebruik ook 'n Lee Collet die met sukses.  Vir jag en veldskiete is die akkuraatheid meer as genoeg. 

Groetnis!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 243 AI Die stel

Post by Francois Marais »

Hein M

Sorrry mater, seker maar mis gelees iewers, ek het nog nooit n probleem met my Redding dies opgetel nie, en wou dit ma net so staaf......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply