300 WM 200gr claw

Post Reply

ladings vir 300 WM 200gr claw met s365

question
1
50%
message
1
50%
 
Total votes: 2

User avatar
willem bruwer
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Mar 08, 2011 2:33 pm

300 WM 200gr claw

Post by willem bruwer »

Goeie middag
opsoek na ladings vir 300 WM 200gr claw punte
s365
24" loop
1:10
enige hulp sal wardeer word.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 300 WM 200gr claw

Post by Arnold »

Mik vir so +-2740 fps. Begin by die begin en werk maar jou ladings op oor 'n chronograaf. Niemand se gewere is dieselfde nie en wat vir iemand anders werk kan jou geweer dalk opblaas.
Danie Lombard .243

Re: 300 WM 200gr claw

Post by Danie Lombard .243 »

Willem   



Ek stem heelhatrig saam met Arnold.  Alle gewere verskil t.o.v. spoed met soortgelyke kruit volumes. Laai totdat die punt akkuraat groepeer en die spoed so in die orde van 2700fps is.


Ek moes eenmal vir 'n maat 'n lading ontwikkel vir sy 30-06  10" twists met 150gr claw punte. Die goed wou net nie groepeer nie, al het ek wat gedoen.
Ek hoop tog dat jy goeie akkuraatheid uit jou claw's gaan kry Willem,  dit is 'n uitstekende jag punt.
Post Reply