Sal iemand asseblief vir my verduidelik hoe coriolis hier in die suidelike halfrond werk, en hoe ek dit sal kan bereken indien ek nie van 'n balistiese program wil gebruik maak nie?
Ek lees ook dat spindrift en coriolis hier by ons teen mekaar werk, hoe bereken ek die twee goed in n ''skietformule'' in?
coriolis
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
coriolis
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: coriolis
Dagsê.
Die kort antwoord is; kry 'n ballistiese applikasie op jou foon.
Vertikale verplasing agv. 'n regs om groef draai laat die koeël na regs uitwyk. Op 'n 1000 m, is dit ongeveer 1MOA met my 243 en net oor 2 MOA met my 7mm.
In die Boland is die afweiking agv. Coriolis omtrent 'n kwart MOA na links op 'n 1000 m.
Jy kan dus die twee van mekaar aftrek, maar dan moet jy ook die vertikale verskuiwing agv. dwars winde ook in berekening bring.
Die probleem is dat daar soveel veranderlikes is wat in berekening gebring moet word, dat dit onmoontlik is om vooraf 'n tabel op te stel en dink jy gaan die teiken tref. My verstellings op my 243 kan soveel as 8 MOA verskil van dag tot dag agv. al die veranderlikes. Dit is 2.3 m verskil net in elavasie.
Applied Ballistics, Shooter of Strelok Pro is maar jou voorland.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: coriolis
Gawie, jy se nou in die Boland, maar, dit hang ook af waste rigting jy skiet in die boland.
MAW die Azimuth wat jy moet gebruik om die Coriolis uit te werk
MAW die Azimuth wat jy moet gebruik om die Coriolis uit te werk
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: coriolis
Cassie, jy is korrek en daarom my stelling dat 'n ballistiese program maar die aangewese manier is om die saak te benader. In vir 'n pennie, in vir 'n pond. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: coriolis
Ek het vir strelok op my android.
En ek is seker daarvan dat daar ander is wat ook briljant werk, maar ek wil nou maar net weet hoe om dit te doen, noem my maar hardegat. Haha
Ek dink net dat tegnologie mens partykeer in die steek kan laat.
Ek leer nog en in teen deel wag ek nog vir my geweer wat die ding vir my op langafstande gaan doen. (Wag vir lisensie al 6 weke)
Ek probeer maar net in die tussen tyd soveel moontlik boek leer voor die harde werk begin.
Ek sal nou bietjie gaan lees wat azimuth beteken, want dit is nou weer n nuwe term.
En ek is seker daarvan dat daar ander is wat ook briljant werk, maar ek wil nou maar net weet hoe om dit te doen, noem my maar hardegat. Haha
Ek dink net dat tegnologie mens partykeer in die steek kan laat.
Ek leer nog en in teen deel wag ek nog vir my geweer wat die ding vir my op langafstande gaan doen. (Wag vir lisensie al 6 weke)
Ek probeer maar net in die tussen tyd soveel moontlik boek leer voor die harde werk begin.
Ek sal nou bietjie gaan lees wat azimuth beteken, want dit is nou weer n nuwe term.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: coriolis
Sterkte:speelmansjagter wrote:Ek het vir strelok op my android.
Ek sal nou bietjie gaan lees wat azimuth beteken, want dit is nou weer n nuwe term.
An azimuth is the angle between the line from you and your target and you and north. So if the target is directly east from you the azimuth would be 90 degrees. If it was halfway between east and south of you the azimuth would be 135 degrees. Things get a little more complicated when you realize that the real and magnetic north poles of the earth are in different places (accounting for the difference is known as declination or the G[rid]-M[agnetic] angle; but that's another chapter entirely)
The azimuth to target is generally irrelevent to shooting but can be very important to sniping. To the sniper, azimuth and distance can then be used to call for fire, determine a map location to the target, etc. It's also important when drawing out an area sketch or fire plan. So if you're target shooting, don't worry about it.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: coriolis
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: coriolis
Ek het sopas besluit my eie "heilige streep" is daardie afstand voor spindrift, coriolis , azimuth en vriende 'n rol begin speel......
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: coriolis
daar is nie pille vir dit nie...Piet Pille wrote:![]()
![]()
![]()
![]()
Ek het sopas besluit my eie "heilige streep" is daardie afstand voor spindrift, coriolis , azimuth en vriende 'n rol begin speel......
ek stem saam. dit is hoekom ek by so 700-800m stop.
daai laaste 200m, na 1000m toe gebeur snaakse goed.
HOU HOM DAAI DIKTE