Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Wanneer gaan Koos Barnard 'n boek skryf? Ons wag Koos. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Wie van julle het dalk die boek van oorlede Prof Fritz Eloff gelees, "Jagters van die Duine"?
Dit handel oor die Kalahari-leeus.
Ek sien dis hier beskikbaar:
http://protea.bookslive.co.za/blog/2014 ... die-duine/
Dit handel oor die Kalahari-leeus.
Ek sien dis hier beskikbaar:
http://protea.bookslive.co.za/blog/2014 ... die-duine/
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Ek het in 2005 gewerk in die Kgalagadi en as geskenk op my vertrek uit die Kaap het my Ma die boek vir my gegee. Ek het Loffiesdraai op 'n tyd weekliks verby gery amper. EK was die gids vir die nossob Eco-roete en het oor die 100 aande in my tent geslaap in 2005 in die park. So ek kon my in die boek inleef. EK moet se dit is versot daarop om 'n boek oor 'n area of avontuur te lees en dan in die area te wees of te gaan.win270 wrote:Wie van julle het dalk die boek van oorlede Prof Fritz Eloff gelees, "Jagters van die Duine"?
Dit handel oor die Kalahari-leeus.
Ek sien dis hier beskikbaar:
http://protea.bookslive.co.za/blog/2014 ... die-duine/
En van Leeus rol het ek nie geglo nie, tot ek dit gesien het. Daai kat vat houe en breek nie sommer soos 'n mens nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Ek is mal oor Ron Thomson se boeke veral die een wat hy nou net beskikbaar gestel het en wat handel oor die bosoorlog.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Andries, wat is die boek se naam?
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Lekker Leesstof - Ou en nuwe jagboeke
Ek is opsoek na Kevin Robertson se "Africas most dangerous" as iemand dalk kan help of wil verkoop.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux