Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Ek was nou met myself eerlik en het tot die gevolgtrekking gekom ek sukkel (nie gemaklik nie)
met my Vortex Viper 4-16X50 BDC. Ek weet nie of die kruis te dun is vir my oe
en of of ek net nie die paralaks reg gestel kry nie. (Sit op die 6.5x55)
Ek het al 2 keer met hom gejag en paar keer op die baan geskiet en hy is helder en duidelik
Voel net of ek makliker met die Burris FFII 3-9x40 en Leupold 4-12x50 gemik kry.
Moet ek hom maar smous en iets soos die Zeis Terra 3-9 of 3-12 kry? Ek jag nie op groter
as x7 nie weet nie of ek ooit verder as 300m op 'n baan gaan skiet nie.
Of moet ek deur druk en meer oefen en dan sal ek later sy voordele en waarde meer waardeer
as ek hom heeltemal gewoond geraak het? (Baas geraak het)

-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Ek sal n fixed 6x42 of 8x56 kry 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
As jy nie vertroue in jou wapen het nie en daar is iets waarmee jy sukkel dan moet jy dit regmaak. Iewers langs die pad gaan jy 'n vinnige skoot moet neem en dan sukkel jy om te sien deur die scope en dan gaan daar fout kom. Maak hom reg sal my advies wees.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Sit met selfde problem. Dink my oplossing gaan ook wees om iets te kry sonder paralaks.
Gaan ook nie verder as 300m sommer skiet nie.

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
As jy besluit jy wil die bg smous, kan ons 'n afbetaal plan reel?VdWalt wrote:Vortex Viper 4-16X50 BDC smou
Last edited by FCLoretz on Tue Jul 07, 2015 1:54 pm, edited 1 time in total.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
As jy besluit jy wil die bg smous, kan ons 'n afbetaal plan reel?FCLoretz wrote:[quote="VdWalt"Vortex Viper 4-16X50 BDC smou
Jy met jou plan is eerste in die ry as ek besluit om hom te smous.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
VdWalt wrote:Jy met jou plan is eerste in die ry as ek besluit om hom te smous.FCLoretz wrote:As jy besluit jy wil die bg smous, kan ons 'n afbetaal plan reel?VdWalt wrote:Vortex Viper 4-16X50 BDC smou
Dankie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Ek het een op my 308 en het al staal op 400meter geskiet met hom. Net n cheek rest op my geweer gesit. Hy werk lekker vir my. In die bos jag ek lekker met 7-9 vergroting!VdWalt wrote:Ek was nou met myself eerlik en het tot die gevolgtrekking gekom ek sukkel (nie gemaklik nie)
met my Vortex Viper 4-16X50 BDC. Ek weet nie of die kruis te dun is vir my oe
en of of ek net nie die paralaks reg gestel kry nie. (Sit op die 6.5x55)
Ek het al 2 keer met hom gejag en paar keer op die baan geskiet en hy is helder en duidelik
Voel net of ek makliker met die Burris FFII 3-9x40 en Leupold 4-12x50 gemik kry.
Moet ek hom maar smous en iets soos die Zeis Terra 3-9 of 3-12 kry? Ek jag nie op groter
as x7 nie weet nie of ek ooit verder as 300m op 'n baan gaan skiet nie.
Of moet ek deur druk en meer oefen en dan sal ek later sy voordele en waarde meer waardeer
as ek hom heeltemal gewoond geraak het? (Baas geraak het)
"Failure is NOT an Option"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Mense se oe verskil, kry iets waarmee jy gemaklik is.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Dalk n dom vraag maar het jy die oogstuk gefokus vir jou oog?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Ek het - dalk moet net weer voor begin en oor fokus en kyk of dit dalk dan vir my beterSupacow wrote:Dalk n dom vraag maar het jy die oogstuk gefokus vir jou oog?
voel. Alles is dog baie helder, ek sukkel net met die mik - ek kan nie eers presies
sê wat verkeerd is nie, dis net nie gemaklik nie.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Die superkoei bedoel eintlik dat jy n Schmidt&Bender moet koop!Supacow wrote:Ek sal n fixed 6x42 of 8x56 kry
Met n vleisie...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Mellies al hoekom ek met schmidts op my roere skiet is oor ek nie met isuzus op my roere kan skiet 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Ek het die naweek alles wat kan draai op daai scope gedraai en lyk my ons gaan dalk nog lekker
kan saam skiet.
Die teiken was egter baie meer helder met die parralaks gestel op 75 yards as op 110 yards
waar ek hom gehad het.
Nou skiet ek hom waar hy vir my helder is, ongeag van wat die afstand op die knoppie wys?

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Jy moet altyd onthou dat die parallaksafstande op 'n scope net 'n aanduiding of riglyn is. Daarom dat sommige vervaardigers nie afstande op die dial sit nie. Ek het selfs al met die duurste scopes ondervind dat die helderheid en die parallaksverstelling vir afstand nie altyd ooreenstem nie.
Mooi loop
Mooi loop
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
koop my Swarovski! alle problem opgelos
HOU HOM DAAI DIKTE
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Dankie dan gaan ek hom so skiet, dit is baie makliker as jy die kolletjie kan sien wat jy probeer skiet! Cassie ek wens ek kon daai scope bekostig!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Soos ek nou bietjie aanstap in die jare is ek geneig om 100% met die Superkoei saam te stem. Die vaste verstelling is net beter vir my bril oge en hoe minder dinge wat kan verstel en kan verkeerd gaan en wat moet gestel word raak vir my 'n al hoe groter proposisie.
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Nog een van daai wat sal julle doen posts... hahaha!
Sou self n ISUZU scope op my gewer wou sit. Dan is al man se probleme verbySupacow wrote:Mellies al hoekom ek met schmidts op my roere skiet is oor ek nie met isuzus op my roere kan skiet
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga