Middag Almal
Ek is besig om myself toeterus vir langer afstand skote. Ek wil egter eers my kennis op skerp oor ballistics, invloed van wind, bullet drop, terminale verrigting van punte, spoed by loop uit vs spoed by die teiken, spin drift ens.
Ek wil graag Bryan Litz se DVD en boeke in die hande kry voordat ek nog geld aan toerusting spandeer. Kan mens hierdie boeke in SA koop? Waar kry ek dit in die hande?
Vriendelike Groete
Reghardt
Bryan Litz
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bryan Litz
Safari het van sy boeke.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Bryan Litz
Applied Ballistics for Long Range Shooting. Dis die boek om te kry. Saammet die DVD's is dit baie waardevol.
- Craig44
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Jul 18, 2012 10:01 pm
Re: Bryan Litz
Jy kand it op kindle/Amazon kry
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Bryan Litz
Dankie vir almal se insette. Ek het reeds Maandag sommer die Kindle weergawe gekoop en is al amper halfpad met die boek. Ek dink dit is uit en uit die geld werd. Ek het sommer ook die DVD bestel via Amazon.
Vriendelike Groete
Reghardt
Vriendelike Groete
Reghardt