Paar vrae oor balistiese programm
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Paar vrae oor balistiese programm
Hallo almal
Ek het so paar vrae, as jul my kan help.
Tot onlangs het ma net tot 300m en nou en dan bietjie verder geskiet,en toe het ek gedink ek vestaan my balistiese program(en my geweer en my bipod en my herlaai storie en...).
Nou dat ek verder skiet sien ek ek was verkeerd.Ek begin nou van voor af leer,maar dus baie interesant en lekker.
-Ek lees baie van jbm balistiese program,hou hy voordele in bo ander, ek gebruik strelok en deesdae strelokpro(of is hulle almal redelik akuraat as die info akkuraat is)
-Op die balistiese program by die barrometiese druk,gebruik n mens absolute druk of relatiewe druk.Is
ek reg as ek se een neem die hoogte bo seespieel in ag(relatiewe druk)wat my deurmekaar maak is,
op my telefoon se weervoirspelling kyk wys hul by ons 850 hpa en dit werk nie uit op 1000 m ni,maar
op my eie klein weerstasiie wys hy relatiewe druk op 1019 hpa(wat my nader aan die teiken bring)
-Op strelok pro is daar n opsie op density altitude te gebruik, is dit n beter opsie as om druk n altitude
te gebruik?
-Wat is die relatiewe druk by seevlak?
Dankie sover

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Jakoos,
Meeste van ons gebruik absolute druk, en dan ook density altitude (DA) omrede DA klaar lugdruk en temptratuur asook humiditeid in aanmerking neem so in plaas van drie veranderlikes heeltyd in te voer sit ons net een in en verander ons net die een soos kondoesies verander.
Op 1000m gaan jy ook cariolis effek in ag moet neem.
Om DA funksie te gebruik op jou app het jy windmeter nodig wat DA lesing kan gee.
Meeste van ons gebruik absolute druk, en dan ook density altitude (DA) omrede DA klaar lugdruk en temptratuur asook humiditeid in aanmerking neem so in plaas van drie veranderlikes heeltyd in te voer sit ons net een in en verander ons net die een soos kondoesies verander.
Op 1000m gaan jy ook cariolis effek in ag moet neem.
Om DA funksie te gebruik op jou app het jy windmeter nodig wat DA lesing kan gee.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Dankie jps, as ek absolute druk moet gebruik, dan sal ek ander foute moet gaan soek( ek kort omtrent 3 moa op 1000 m op elevasie met absolute druk.)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Onthou ook die app op jou foon kry maar sy details van die naaste "weerstasie" en dit is nie noodwendig waar jy skiet nie.Om hom akuraat te meet sal jy maar iets soos n Kestrel moet koop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Jakoos, ek moes my Strelok bietjie "tune" om hom presies te kry. Ek moes speel met die BC en die spoed om hom presies te kry. Ek het op 100 m ingeskiet en hom gezero. Dan het ek op 200 hom weer geskiet met Strelok se aan click aanbeveling en dan gespeel totdat Strelok op 200 ook reg is. Ek het weer op 300 dieselfde gedoen. Op 100 weer zero bevestig en toe op 600 eerste skoot op gong geskiet.
Ek het dieselfde proses gevolg met verskeie gewere en almal spot on gekry op 600m. Dit is die verste gong wat ek op die oomblik hier het en dit is ver genoeg vir my.
So speel maar so bietjie met die BC en spoed totdat jy hom spot on kry. Lugdruk maak nie so baie verskil tot en met 600 nie. Sterkte

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Dankie kaptein, dink dis belangrik wat jy se.
Dankie nickvn,ek maak ook soos jy, kalibreer als om op skoot te kry, ma nou dat als gekalibreer is lyk my ek gebruik die verkeerde druk, en dit is wat my pla, ek stem saam dit pla seke ni op korter afstande ni, maar op 600 m is dit n verskil van 1 moa en op 1000 m is dit 3 moa(dis nou as ek 850 hpa vs 1019 hpa gebruik)My weestasie wys 850 hpa(abs) en 1019(rel).Ek het gan oplees en soos ek verstaan( ek het dit voorheen anders om gehad)is relatief dieselfde as seevlak se druk(1013-standard atmosferiese druk)en barrometiese druk(850) neem hoogte bo seevlak en lug tempratuur in ag.
Ek glo my bc is reg, ek glo my spoed is reg en my zero is reg, ek neem die tempratuur in ag,ek sit net die pot mis met die druk.Ek verstaan ek moet barrometiese druk gebruik ma dit werk ni uit op 1000 m ni.
Groete
-

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Wat stel jy eerste bc of spoed? Ek neem aan as jy chrony terwyl jy skiet maak jy net n aanpassing 1 keer vir trompsnelheid en dan eenkeer n verstelling aan bc afhangende van hoe hoog of laag hy print daarna?Nickvn wrote:Jakoos, ek moes my Strelok bietjie "tune" om hom presies te kry. Ek moes speel met die BC en die spoed om hom presies te kry. Ek het op 100 m ingeskiet en hom gezero. Dan het ek op 200 hom weer geskiet met Strelok se aan click aanbeveling en dan gespeel totdat Strelok op 200 ook reg is. Ek het weer op 300 dieselfde gedoen. Op 100 weer zero bevestig en toe op 600 eerste skoot op gong geskiet.
Ek het dieselfde proses gevolg met verskeie gewere en almal spot on gekry op 600m. Dit is die verste gong wat ek op die oomblik hier het en dit is ver genoeg vir my.
So speel maar so bietjie met die BC en spoed totdat jy hom spot on kry. Lugdruk maak nie so baie verskil tot en met 600 nie. Sterkte
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Hallo dries, my bc he ek nog atyd gehou soos gepubliseer is, ek maak gebryuk van multible bc op istrelok pro wat ek gekry het van bryan litz se boek,my spoed is oor n langtydperk gekalibreer.
Ek al my spoed met 30-40 ft/s verander om te sien, ma dit is te min verandering om daadie 3 moa op 1000m reg te stel.
Ek skiet 139 gr lapua scenar en hul gemidelde g7 bc is .285 en my spoed is 2780 ft/

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Jakoos,
Gebruik die g7 BC soos Bryan Litz dit aangee (los die G1 BC)
Jy moet absolute druk gebruik en jou hoogte bo seevlak op 0m stel of jy moet barometriede druk gebruik maar jou hoogte bo seevlak dan korrek instel.
Temperatuur is baie belangrik want dit beinvloed die lug asook die spoed van jou koeël.
Humiditeit is minder belangrik en as jy dit nie het nie gebruik 50%
Maak seker jou 100m zero is reg.
Maak seker jou scope stel soos hy moet (meeste scopes het n afwyking waarvoor mens dan kan kompenseer)
Jy behoort so rofweg 31.5 MOA te moet stel vir 1000m met 139gr Scenar as die lugdruk 850 hpa is, temp 20°C en relatiewe humiditeit 50% as jy werklik die koeëls teen 2780 fps lanseer.

Barometriese druk is relatief en neem hoogte bo seevlak in ag. Barometriese druk word gekalibreer met daardie posisie se hoogte bo seevlak. Dit is sodat as jy na weer kyk jy n plek op die hoëveld se druk met die druk van n kusdorpie kan vergelyk.
Absolute druk neem nie die hoogte bo seevlak in ag nie en dit is wat jy wil weet want jy(rekenaar) moet uitwerk hoe dik die lug is (die absolute waarde sonder enige korreksies)
Absolute druk neem nie die hoogte bo seevlak in ag nie en dit is wat jy wil weet want jy(rekenaar) moet uitwerk hoe dik die lug is (die absolute waarde sonder enige korreksies)
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Jy moet absolute druk gebruik en jou hoogte bo seevlak op 0m stel of jy moet barometriede druk gebruik maar jou hoogte bo seevlak dan korrek instel.
Baie dankie arnold,dai bg stukkie wat jy da geskryf het,het ek ni geweet ni, en dis presies wat my deurmekaar gemaak het.My fout was as ek absolute lugdruk gebruik het het ek my altitude ni 0 gesit ni.
Dankie dit het my bsie gepla

Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Om eerlik te wees, het ek nog nooit ver geskiet nie, maar het gedink dis iets wat ek graag sal wil probeer al is dit net om te se ek kon dit reg kry. Maar as ek lees waaroor julle manne praat gaan dit n moeilik ding wees om eendag reg te kry.
Ek sien ek sal moet baie lees, en seker baie youtube kyk.
Ek sien ek sal moet baie lees, en seker baie youtube kyk.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Paar vrae oor balistiese programm
Ek ook nog ni baie ver geskiet ni,en as jy die basiese goed reg doen en jou geweer redelik goed kan skiet en in nie moeilike omstandighede skiet nie,kry n mens dit reg veral met n paar siters.MAAR ek haal my hoed af vir die manne wat dit konstant reg kry in verskillende en moeilike omstandighede en dan die jagters wat se eerste skoot moet tel-dai manne mag maar.
Gaan probeer dit dis baie lekker.
Groete
Gaan probeer dit dis baie lekker.
Groete