Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Gebruik iemand die Rik Rhino se Trail Camera?

Vriend het 2 gekoop en is baie happy. Ek was verbaas om te hoor hy kan WhatsApp gebruik?
Word hulle in SA gemaak?

http://www.rikrhino.co.za/
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by NetEk »

Het 'n vriend wat gekla het oor syne (nie die model nie een van die ander fabrikante) want hy kry nie die boodskappe nie......... Vergeet toe om te check of daar sellfoon syn is waar die kamera staan.....
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

NetEk wrote:Het 'n vriend wat gekla het oor syne (nie die model nie een van die ander fabrikante) want hy kry nie die boodskappe nie......... Vergeet toe om te check of daar sellfoon syn is waar die kamera staan.....
Ek het ook gedink dit kan 'n probleem wees.

Ons het hierdie jaar met 2 standaard TC baie lekker gejag, dis nou deel van ons toerusting.
Reivilo308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by Reivilo308 »

henried mag ek asb vra hoe julle die tc presies aanwend? ek neem aan jul stel dit by watergate?
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Ons jag op 'n oop plaas, 1400h, trek wild, so ons gebruik die kameras om die wild op te spoor. Ons het wel nie die wat MMS stuur nie, maar dan is daar ook nie lekke opvangs op die plaas nie.

Ons soek vir spore, of sit hulle by watergate en krippe. Ons kyk elke aand na die fotos, of as een van ons groep daar verby stap sal hy ook kyk. Dit help as jy weet daar is beweging om die ekstra afstand te stap.

Leon se kudu is so gevang. Hy het die Woensdag oggend vroeg gaan stap en in die hoek van die plaas vars kudu spore gekry, laat middag is hy weer daar verby op pad terug kamp toe, daar was weer vars spore. Ons het dadelik die kamera daar gaan sit en die volgende oggen was die fotos daar, mooi bul.

Hy het die bul die Vrydag middag geskiet.

http://i464.photobucket.com/albums/rr5/henriedeg/PICT0039%201_zpszudiwdnr.jpg
http://i464.photobucket.com/albums/rr5/henriedeg/PICT0033%201_zpszyfv1qq2.jpg
http://i464.photobucket.com/albums/rr5/henriedeg/PICT0010%203_zpsx4ldujea.jpg

Waar ek boogjag, laat die boer my ook toe om die kamera uit te sit voor ek gaan, ek doen dit so maand voor die tyd, en dan het ek 'n goeie idee van die beweging van die wild.

http://i464.photobucket.com/albums/rr5/henriedeg/d9c276986a01e203ad38e6c7ebcc6b1d.jpg
http://i464.photobucket.com/albums/rr5/henriedeg/c1c0037ece3627541021274c7cae9335.jpg
Reivilo308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by Reivilo308 »

Dit klink na goeie plan. Thanks.
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by OupaZA »

Hi Henried,

Lyk na 'n goeie produk sal ook graag wil hoor van iemand wat hul al gebruik het.

Stel ook belang!! :)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Ek wag nog om te hoor of die manne die foto na WhatsApp toe kan stuur...
Anders kos 'n MMS jou tussen R1 en 45c.... :confused:
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Hier is hulle antwoord.

"Hi Henrie

Dit is korrek maar nie na whatsup toe nie maar na ons eie app wat ons onwikkel het die koste gaan so 0.06 sent wees per foto, jy kan van die app af die pic share op whatsupp of enige app.

Die app en nuwe website kom voor die einde van die week uit.

Ek toets dit op die oomblik en dit werk great, baie vinniger en ek kan die fotos online sien op die server as ek in log op die site. Ek kan ook ander devices skep om pics te ontvang soos my vrou se selfoon, tablet ens.

Groete
Herman"
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by uitenwaj »

Daai kan lekker werk ja. Koop mms bundles maar as die jakkalse en hase baie beweeg maak hulle daai bundle in n paar aande klaar.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Voor ek die naweek wat verby is in die hide gaan sit het, het ek in 3 weke amper 1000 fotos geneem op die TC.... :):

Ek het gister pryse gekry vir die SpyPoint en hulle is heelwat duurder...R7000 plus. Die SpyPoint het 'n web site waar die foto gestuur word, maar ek verstaan nie lekker hoe dit werk nie, dink jy betaal nog MMS pryse.

Moet ook sê mens kan baie TC met selfde speck in China koop, vir 50% van die prys wat dieselfde kamera hier in die winkel kos.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

OupaZA wrote:Hi Henried,

Lyk na 'n goeie produk sal ook graag wil hoor van iemand wat hul al gebruik het.

Stel ook belang!! :)
Ek het een van my vriend sin geleen, nadat ek met Herman, wat die kamera verkoop, gesels het, kon ek die opstelling aan die werk kry.

Ek het die kamera gister middag op die plaas gaan sit, en ek kry nou lekker foto's op my foon. Ek het eers die MMS getoes, die koste was 80c per foto, met hulle app kos dit nou 6c.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Is daar iemand wat die SpyPoint kamera gebruik, die een wat ook fotos upload na hulle site?

Ek soek graag meer detail, maar het nie een om te toets nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by Geno »

Gesels met Oom Nick en Gerhard Delport. Hulle gebruik hom.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Geno wrote:Gesels met Oom Nick en Gerhard Delport. Hulle gebruik hom.
Dankie, het al vir Gerhad mail gestuur.

Die SpyPoint het baie koste. Jy kan hulle setup nie bypass nie en moet dan nog per jaar ook betaal om jou fotos te kan sien. Dit pla nie vir Gerhard nie, maar die boer vir wie ek die kameras toest gaan 6 op sy plaas uit sit. Gemak van opstel, support en dan koste is sy vereiste...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

Ek sien nou die ou topic, hier is 'n kort updat...

Ek het in 2020 een van die RikRhinos in 'n kompetiese gewen, ek is mal oor hom.

Koste is so 6c per foto, laaste toe ek uit gewerk het. Ek het nou al eksterne antenna ook by gekoop, en kyk tans na solar vir sy 6V eksterne batt.
Dis is 'n duur kamer, maar ek het hulle al op 'n Saterdag na 16:00 gebel as ek sukke en hulle help my sommer vinnig remotely.

Laaste week staan my TC op 'n plaas waar ek 'n oom help met sy blesbokke, hierdie is wat die kamrea af geneem het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by henried on Mon Jun 24, 2024 1:27 pm, edited 1 time in total.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trail Camera wat MMS/email/WhatsApp stuur

Post by henried »

...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Post Reply