More Almal
Ons hou n jag kompetisie vir LERA SA (Lee Enfield Rifle Association South Africa)
Die fonds insaamiling is om vir die Kulb om n Container op Rooikraal Skietbaan tekan plaas waar in ons al ons tiekens ens in kan stoor.
Die klub is vir al die manne wat .303 skiet, Yster versier en Opties. Vir die van julle wat meer wil weet van LERA SA kan ons kry by www.lerasa.za.net of of Facebook: LERA SA
Die Klub het nou al gegroei na 97 lede en ons het ook nou Toegewyde Sport Skiet States gekry!!!!
Ek het vir Frikkie gevra om die add en inskyfvorm hier tekom plaas.....
Jag Kompetisie 2015 LERA SA
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10271179_1014490968565953_2220883117833824225_o_zpsndvgzxfk.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10996820_1014491008565949_5510702259095539355_o_zpsoeqssudr.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Inskryfvorm_zpsyyfwrxik.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Entry%20Form_zpsabuyz5mi.jpg

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Kompetiesie sluit amper.....
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Ek het nou net betaal en ingeskryf!

.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Dankie het hom so ontvang!!
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
hallo, wanneer word die wenners aangekondig? of is dit klaar gedoen?
Dankie
Dankie
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Hello Rooster 1089
Die wenner is nog nie aan gekondig nie..
ek was laas week op verlof, so ons is besig om seker temaak almal se name is in die hoed dat ons geen inskrywing gemis het nie..
Wenner sal teen die naweek aangekondig word
Groete
Die wenner is nog nie aan gekondig nie..
ek was laas week op verlof, so ons is besig om seker temaak almal se name is in die hoed dat ons geen inskrywing gemis het nie..
Wenner sal teen die naweek aangekondig word
Groete
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Great nuus! baie dankie Alwyn
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott