Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek laai nog M2 ('n 1976 batch) vir my 9mm Para en dit werk uitstekend. Presies dieselfde spoed as MP200 met dieselfde ladings.
Die kruit moes net - al die jare - verseel (met daai blink indruk-doppie onder die opskroefdeksel) en in 'n koel en droe plek gestoor gewees het. Ek dink dit is 'n voorvereisde.
Net my 2c
Groetnis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Mar wat ek vra is, as jy nou daai "ou" kruit (S321) laai en jy trek die skoot af, wat kan als fout gaan? Maak hy net "poef" of maak jou loop soos n sonneblom?
R260 per blik kruit is maar n klein prysie om te betaal om n foutjie te voorkom......
Stefan764 wrote:

Wyse raad. Gooi dit op die grasperk. Dis uitstekende kunsmis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Stefan764 wrote:
Mar wat ek vra is, as jy nou daai "ou" kruit (S321) laai en jy trek die skoot af, wat kan als fout gaan? Maak hy net "poef" of maak jou loop soos n sonneblo
Stefan jou poef kan seker nie sterker word nie As hy sterker word dan is dit n bargain -gebruik net die helfte
Biker
Julle moet nie daai kruit laat oudword nie, as julle nie wil laai nie, of dit nie wil he nie, stuur dit aan. Ek het nog nooit kruit laat oud word nie, daar voor skiet ek heeltemal te veel
Groetnis Taylor
n.s Wat is daai kruit se prys gewees, dit sal nogal interesant wees om die nuwe se prys te vergelyk.