Hond in die veld leer

Moderator: Global Moderator

User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Re: Hond in die veld leer

Post by Rommel »

Na n spooksessie met ot, vark se bloed, nie sy eie nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Location: Melkbostrand

Re: Hond in die veld leer

Post by henning »

Rommel, dit is wragtag n pragtige dier daai.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
naghond
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm

Re: Hond in die veld leer

Post by naghond »

Ek het 'n 4 mde oue Jack Russel wat ek saamry om jakkies te jag snags. Hy het egter al 'n paar keer begin knor en selfs blaf as hy die prooiklanke op die foxpro hoor.Is daar enige raad om die hond te leer om stil te bly terwyl jakke ingeroep word.

Groete Naghond
Post Reply

Return to “Jakkalse en Rooikatte/Jackals and Caracals”