SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/2015
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/2015
Dit is tyd vir die kompetisie en ek weet van een Jaracal lid wat deel neem die komende naweek.
Indien daar nog mense is wat deel neem sit hulle name ook by en sterkte.
Wil net vir een spesiale choma sê:
Sterkte Cobus Cobb geniet die kompetisie en gee jou beste.
Indien daar nog mense is wat deel neem sit hulle name ook by en sterkte.
Wil net vir een spesiale choma sê:
Sterkte Cobus Cobb geniet die kompetisie en gee jou beste.
Last edited by HennieC on Wed Mar 11, 2015 9:21 pm, edited 3 times in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts
Die man het sy oefening ingekry en mooi geskiet toe ek by was. Die 243 is dodelik op die springbok. Net 13 klieks is die antwoord. Strongs.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts
Cobus
Weet jy het gaan skiet....kom vertel n bietjie....
Mooi loop
Francois
Weet jy het gaan skiet....kom vertel n bietjie....
Mooi loop
Francois
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Ek sal kom vertel na die naweek..hou maar duim vas..
Cheers manne, julle is ysters
Cheers manne, julle is ysters
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Sterkte en voorspoed maat......
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Sterkte, mooi mik.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
sterkte en skiet reguit
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Sterkte Kabous, gooi nou mooi mater en maak ons trots!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Sterkte Yster. Kom wen nou ietsie toe!
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Voorspoed en skiet reguit!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Kap hulle kabous, sterkte.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Sterkte Cobus, een van ons Queenstown manne gaan ook deur
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Maak mooi !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Dankie aan almal se wense. Dit was toe Saterdag gewees te Welkom, Excalibue skietbaan, ek was darm 3e in .22 randslag en vlpounte op vlakvark/snapskoot skietery met 'n countout.
Overall was ek 3e in my afdeling, SH2, dis nou onderandere manne met geen of baie beperkte voorste ondersteuning op die geweer.
Darm so R1000 rantjies by Zimbi gekry en 100 Impala koeele in my kaliber keuse, medalje en trofee en toe darm n lekker hemp ook in die lucky draw.
Laasdjaar 6e, die jaar 3e....wen weet ek nie, daars manne wat groot getalle skiet. Sal maar aanhou probeer.
Cheers
Overall was ek 3e in my afdeling, SH2, dis nou onderandere manne met geen of baie beperkte voorste ondersteuning op die geweer.
Darm so R1000 rantjies by Zimbi gekry en 100 Impala koeele in my kaliber keuse, medalje en trofee en toe darm n lekker hemp ook in die lucky draw.
Laasdjaar 6e, die jaar 3e....wen weet ek nie, daars manne wat groot getalle skiet. Sal maar aanhou probeer.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Well done, you are going in the right direction.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Lekker ou Koos. Nou kan jy daai medalje aan jou bakkie se spieltjie hang!
Onthou nou om daai clicks in jou scope se proppie te skryf. Ek ken daai verstellings al amper beter as jy.
Onthou nou om daai clicks in jou scope se proppie te skryf. Ek ken daai verstellings al amper beter as jy.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Geluk Cobus
Mooi gegooi.
Mooi gegooi.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Baie geluk Cobus!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Goed gedoen Cobus. Steevie hier van Queenstown het net so goed gedoen
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Cobus, mooi gedoen. Sien die oefening het gehelp. Nou gaan die jakkies skuide.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: SA Jagters MVS Skietkompetisie vir Gestremde skuts 14/3/
Baie mooi man. Baie Geluk.!! As jy elke jaar so 3 plekke opskuig moet jy volgende jaar wen 