Voorstelle vir lede

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Cobus. Dis Wors (FM jnr) se FB tjom.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Die volgende lede het aansoek gedoen:

Capt. Oblivious (Ken hom van 'n paar forums af. Moerse nice ou. Ons tipe man)
Gamkaboer (Op kursus ontmoet, onervare jakkalsjagter)
musgrave270 (Ken hom nie. Het 'n roep CD aan hom al verkoop)

Laat weet wie kan in, en wie nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Jassie »

Geno wrote:
Capt. Oblivious (Ken hom van 'n paar forums af. Moerse nice ou. Ons tipe man)

Hoekom is hy nou "upset"?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Hy maak 'n grap oor ons 'n geslote groep het. Niks te ernstig nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Nog iemand wat aansoek gedoen het:

Nickvn (Ken hom nie. Boer blykbaar naby Machadodorp)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Katefbessie »

Geno wrote:Die volgende lede het aansoek gedoen:


Gamkaboer (Op kursus ontmoet, onervare jakkalsjagter)


Laat weet wie kan in, en wie nie.
besit geen jakkals toerusting niks meer as een uur se ervaring.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

"Chrisjan" het aansoek gedoen.
Laat weet maar.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Cobus(Cobb) »

Kaptein is gawe ou, maar nie jakkal jagter nie...of het ek dit verkeerd??
Anner twee ken ek nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Die volgende lede het aansoek gedoen:
Johans
Theedge

Laat weet maar.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by prohunt »

Hi Geno,

Chrisjan is reg, jy kan hom maar innooi ;D
Hy jag jakkalse en as jy reg onthou was hy en Michiel ook op daai kursus wat Taffie aangebied het. Die een waar ons by Gé se vriendelike mense in die tente gekamp het. Die beste van alles is hy skiet ook 'n Dasher ;D ;)
Die ander manne ken ek ongelukkig nie.

Groetnis
Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Goed,
Chrisjan is in, dankie Oom Johan.

Volgende aansoeke is nog uitstaande:

Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Francois Marais »

Weet Theedge is ook van vroeg af n lid oppi forum.....hoeveel jakke hy skiet weet ek nie......ander manne ken ek nie....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Volgende aansoeke is nog uitstaande:

Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Kerneels


Ek weet Johans en Henry7 boer iewers in die suid Vrystaat rondom Smithfield. Hulle stoei nou en dan met jakkalse, so ek sal vir hulle vouch om in te kom.

Capt. Oblivious jag af en toe op familie grond in die Wes Transvaal. Vir hom sal ek ook pa staan.

Die res ken ek nie juis nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:Volgende aansoeke is nog uitstaande:

Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Kerneels


Ek weet Johans en Henry7 boer iewers in die suid Vrystaat rondom Smithfield. Hulle stoei nou en dan met jakkalse, so ek sal vir hulle vouch om in te kom.

Capt. Oblivious jag af en toe op familie grond in die Wes Transvaal. Vir hom sal ek ook pa staan.

Die res ken ek nie juis nie.

Yes manne.Dankie dat ek ook hier mag leer.

Ek is nou nie n gesoute Rooihond jagter soos julle manne nie maar ek jag dam op ons grond en op ander famielie/vriende sin soos Geno se.Ek probeer om bq meer te leer oor dag roep, wie weer dalk sal Geno se sekretaresse eendag vir my n "meeting" reqeust vir n jag stuur :)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by johans »

dankie vir die add,ja ek en henry7 stoei nou al so klompie jaar met die jakkalse,weekliks darm nie nou en dan nie.kursusse by oom taf en hein gedoen
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Volgende aansoeke is nog uitstaande:

Theedge
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Nickvn
Wessie
Kerneels
Uitenwaj


Uitenwaj ken ek persoonlik. Hy jag redelik baie, en jag rondom Secunda, Standerton, Bethal, Leandra ens.
Om daardie rede sal ek vir hom vouch en hom inlaat.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Francois Marais »

Geno

Miskien moet jy dat die manne vi jou n opsomming stuur van wat sy jakkals skiet ondervinding en program behels......en dalk n forum verwysing ook bysit

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

Goeie plan Cois.
Ek stuur vir hulle.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by johans »

skiet musgrave270 jakkalse?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

johans wrote:skiet musgrave270 jakkalse?
Ek weet nie, maar hy het 'n Paljas CD by ons gekoop.
Goed, beter, 6millimeter!
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Mac »

Just as a matter of interest, who actually qualifies for this group, any serious jackal hunter knows, or knows of, other serious jackal hunters, but what about other guys who only hunt occasionally? Waar gaan die afsny punt wees, party ouens is dood ernstig oor sy jakkals jag, maar jag op sy eie grond, en miskien vir boere om hom. Ander weer moer net voort, maar het toegang tot plase waar die ongediertes nie te ernsig beskou word, en sodoende klok redelik ure op. Cois se voorstel is die mees logiese eerste stap, maar wat dan?

Ek wil regtig nie stir nie, maar ek is bly die besluit lê nie by my nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by johans »

Mac wrote:Just as a matter of interest, who actually qualifies for this group, any serious jackal hunter knows, or knows of, other serious jackal hunters, but what about other guys who only hunt occasionally? Waar gaan die afsny punt wees, party ouens is dood ernstig oor sy jakkals jag, maar jag op sy eie grond, en miskien vir boere om hom. Ander weer moer net voort, maar het toegang tot plase waar die ongediertes nie te ernsig beskou word, en sodoende klok redelik ure op. Cois se voorstel is die mees logiese eerste stap, maar wat dan?

Ek wil regtig nie stir nie, maar ek is bly die besluit lê nie by my nie.
ja dit gaan moeilik wees.as iemand aansoek doen en hy word nie opgesit nie gaan daar nou weer moeilikheid wees.sterkte aan die mod/s
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Capt. Yoda »

As julle manne voel dat net pro jagter hier in die groep moet wees glo ek die ander manne sal verstaan.Ek gee nie om om te onttrek nie want ek is net hier om te leer en glo nie ek sal vreeslik baie insette lewer tussen die gesoute jagter nie.Ek is op n paar forums waar daar so geslote afdeling is en op die einde van die dag is daar nie regtig n vinnige manier om te belsuit wie moet in kom nie.Hier sou ek wel se dat julle dit dalk net tussen die "regte" jagters hou wat dit profesioneel doen.

Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by Geno »

As dit net vir die Pro's is, sal daar omtrent slegs 15 lede hier wees.
In daardie geval kan dit by die Whatsapp groepie bly wat reeds daarvoor gestig is.

Die hele idee van hierdie groep is om vir Piet Biltongjagter uit te hou terwyl ons sensitiewe inligting uitruil soos getalle, fotos, ysters, 10/10, coyote getters ens. sonder om te hoor "gooi eerder Temik" of "Ons roep hulle sommer met 'n brannas op die bakkie met 'n CD" en so aan.

As iemand die regte houding het, en bereid is om te leer, glo ek hy is welkom hier.

Ek is nie 'n pro jagter nie, omrede dit nie my hoof bron van inkomste is nie.
Selfde met die boer wat ernstig jag ook.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Voorstelle vir lede

Post by G-force »

Ek glo die afdeling is vir manne wat ons kan vertrou en nie die info gaan oordra aan mense soos Bool en sy aanhangers nie.MAW Iemand wat reeds hier is moet hom ken.Enige ou kan jakkals fotos van facebook afhaal en se hy skiet soms jakkalse.As n ou nog begin leer en nog nie sy eie toerusting het nie maar jag soms saam n lid wat reeds hier is dan glo ek dat hy welkom is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply